Historical foundation of gospel

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 2 views

The gospel rests upon the history of Jesus Christ: his birth, obedient life, atoning death, physical resurrection from the dead and his ascension into heaven.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

The incarnation of Jesus Christ

The historical facts

Luke 2:4–7 DIEBYBEL:A19331953
4 En Josef het ook opgegaan van Galiléa, uit die stad Násaret, na Judéa, na die stad van Dawid, wat Betlehem genoem word, omdat hy uit die huis en geslag van Dawid was, 5 om hom te laat inskrywe saam met Maria, die vrou aan wie hy hom verloof het, wat swanger was. 6 En terwyl hulle daar was, is die dae vervul dat sy moes baar; 7 en sy het haar eersgebore Seun gebaar en Hom toegedraai in doeke en Hom in die krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie.
See also Lk 2:10–12; Mt 1:20–21; Lk 1:30–35

Its theological significance

John 1:14 DIEBYBEL:A19331953
14 En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon—en ons het sy heerlikheid aanskou, ’n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom—vol van genade en waarheid.
See also Jn 1:9; Ro 8:3; 2 Co 8:9; Ga 4:4–5; Php 2:6–7; 1 Ti 3:16; Heb 2:14; 1 Jn 1:1–2

The sinless life of Jesus Christ

1 Peter 2:22 DIEBYBEL:A19331953
22 Hy wat geen sonde gedoen het nie, en in wie se mond geen bedrog gevind is nie;
See also Is 53:9; 2 Co 5:21; Heb 4:15; Heb 7:26–28; 1 Jn 3:5

The death of Jesus Christ

An historical event

Philippians 2:8 DIEBYBEL:A19331953
8 en in gedaante gevind as ’n mens, het Hy Homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood van die kruis.
See also Mt 27:50

Its redemptive significance

Romans 5:8–11 DIEBYBEL:A19331953
8 maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. 9 Veel meer dan sal ons, nou dat ons geregverdig is in sy bloed, deur Hom gered word van die toorn. 10 Want as ons, terwyl ons nog vyande was, met God versoen is deur die dood van sy Seun, veel meer sal ons deur sy lewe gered word nou dat ons versoen is. 11 En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in God deur onse Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening verkry het.
See also Lk 12:49–50; Lk 24:26; Jn 17:4; Ac 2:23; Ro 5:19; 1 Co 1:23–24; 1 Pe 2:24

The resurrection of Jesus Christ

Its historical reality

1 Corinthians 15:3–8 DIEBYBEL:A19331953
3 Want in die eerste plek het ek aan julle oorgelewer wat ek ook ontvang het, dat Christus vir ons sondes gesterf het volgens die Skrifte; 4 en dat Hy begrawe is, en dat Hy op die derde dag opgewek is volgens die Skrifte; 5 en dat Hy aan Céfas verskyn het; daarna aan die twaalf. 6 Daarna het Hy verskyn aan oor die vyfhonderd broeders tegelyk, waarvan die meeste nou nog lewe, maar sommige al ontslaap het. 7 Daarna het Hy verskyn aan Jakobus; daarna aan al die apostels; 8 en laaste van almal het Hy verskyn ook aan my as die ontydig geborene.
See also Mt 28:1–8; 2 Ti 2:8–10

Its implication for believers

1 Corinthians 15:14 DIEBYBEL:A19331953
14 En as Christus nie opgewek is nie, dan is ons prediking vergeefs en vergeefs ook julle geloof;
See also Ro 4:25 in relation to justification; Ro 6:1–14 in relation to sanctification; 1 Co 15:21; 1 Co 15:42–49 in relation to the resurrection of believers

The ascension of Jesus Christ

Acts 1:9 DIEBYBEL:A19331953
9 En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien; en ’n wolk het Hom voor hulle oë weggeneem.
See also Mk 16:19; Lk 24:50–51; Ac 1:1–2; Ac 2:33; Ro 8:34; Col 3:1; 1 Ti 3:16; Heb 1:3; Heb 12:2
Related Media
See more
Related Sermons
See more