Untitled Sermon

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 2 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
anneer Sokrates Aan Die Praat Is
Luister na die wysheid van Sokrates,
en besluit self of jy sy maat is:
met 'n stelling staaf hy,
en dit sêeweldig baie vir my:
hy wat ware kennis besit,
is hy wat weet hoe niks is dit...
Trouens sêokrates,
besluit self of 'n wyse hier aan die praat is:
die een wat nie vergeet,
nie vergeet dat hy niks weet,
dis hy wat die slimste is;
dis in sy denke wat wysheid rus...
Bedink hierdie woorde van Sokrates,
oordeel self of dit vir jou goeie raad is,
onthou net: as jy dink jy kom niks kort,
gaat jou naam nog Windpomp word,
So word liewer wys soos Sokrates,
Besef jy weet niks voor dit te laat is!
Related Media
See more
Related Sermons
See more