Lydsaamheid - Juniorweerk 2022
Sermon • Submitted
0 ratings
· 38 viewsNotes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
Vrae
Vrae
Sondagaand. Die Pad na Kanaan (Kaleb)
Maandagoggend: Wollie se heldedaad- glo in Jesus wat jou kan red
Maandagaand: Alle beloftes is waar - 2 Cor 1:20
Dinsdagoggend: Die vyand sit aan tafel- Nugget en die seekat – bl 16 -Sagmoedigheid
Dinsdagaand: Trek deur die Jordaan. (Maak gereed) - Ons moet skoon was - Rev 7:14
Woensdagoggend: Lydsaamheid( Hou aan en hou uit om God se wil geduldig te soek) Nugget en die bobbejaanstreke p 28. - Rev 14:12
Woensdagaand: Jerigo ( Die Tyd van benoudheid / plae)
Donderdagoggend: Vergifnus (
Donderdagaand: ‘n Rys deur die Hemel
Vrydagoggend: Om saam met God te stap is ‘n Avontuur
Vrydagaand: ‘
Sabbat 1100: Die Oordeel. Die 1000 jaar. Ondersoekende oordeel audit… seekat ouma se stoel
Sabbatsluiting: Die Nuwe Aaarde
2 Cor 1:20 “20 Want hoeveel beloftes van God daar ook mag wees, in Hom is hulle ja en in Hom amen, tot heerlikheid van God deur ons.”
14 En ek sê vir hom: My heer, u weet dit. En hy sê vir my: Dit is hulle wat uit die groot verdrukking kom, en hulle het hul klere gewas en hul klere wit gemaak in die bloed van die Lam.
14 And I said unto him, Sir, thou knowest. And he said to me, These are they which came out of great tribulation, and have washed their robes, and made them white in the blood of the Lamb.
Woensdagoggend: Lydsaamheid( Hou aan en hou uit om God se wil geduldig te soek) Nugget en die bobbejaanstreke p 28. -
Woensdagoggend: Lydsaamheid(Patience)
Woensdagoggend: Lydsaamheid(Patience)
12 Here is the patience of the saints: here are they that keep the commandments of God, and the faith of Jesus.
12 Hier kom die lydsaamheid van die heiliges te pas; hier is hulle wat die gebooie van God en die geloof in Jesus bewaar.
Dit is 'n standvastige aanhoudende gesoek na Gods wil en met dit ‘n geduldige gewag op God.
Dit is aanhoudende geduldige gesoek na heiligmaking... Hulle soek God se wil. hulle soek Sy seening, Sy goedkeuring in hulle elke dagse loop. Hulle bewaar Sy karakter Sy wet in hulle harte, ...Waarvan die sabbat n teken is
Die woord ὑπομονή (hypomone) se betekenis is wyer as geduld(patients). In afrikaans probeer ons die wye betekenis vas vang met die woord lydsaamheid. Die volgende woorde mag die grooter prentjie van ὑπομονή(hypomone) vir ons inkleur: geduld (patience) , standvastigheid (steadfastness), aanhoudende geduld(patient continuance), uithou (endurance), ‘n geduldige gewag (patient waiting) en om te wag (to wait).
Die konsep van Lydsaamheid word mooi saamgevat in die volgende vers:
5 I wait for the Lord, my soul waits,
And in His word I do hope.
5 Ek wag op die Here; my siel wag, en ek hoop op sy woord.
In die lig van Openbaring 14:12 is die generasie wat net voor die koms van die Here lewe, lydsaam, deur dat hulle geduldig, met hoop wat op die Here terwyl hulle geduldig met hoop Sy gebooie bewaar en in Geloof standvastig glo in die Woord van Jesus. Om die gebooie te bewaar en die geloof in Hom te bewaar gaanhulle geduld en hoop beproef.