Erediens van 15 Januarie 2023

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 5 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Inleiding

New Year, New Me

Vraag en teks

Kan jy verander wie jy is?

Jesus se identiteit

Wie is Jesus
Wat is sy rol
Wie is Johannes
Wie is Jesus vir jou, hoe dink jy oor Jesus? Dink jy aan hom in die verlede tyd, in die toekomstige tyd of in die teenwoordige tyd?

Die mense se identiteit

Johannes stuur sy volgelinge om Jesus te volg (weg van homself af)
Gebruik dissipelskap taal - waar gaan jy, ek wys jou en jy bly by my
Die rol van die dissipel is om te gaan waar Jesus gaan en om by Jesus te bly
Dit impliseer egter beweging. Waar beweeg jy en vat jy Jesus saam met jou?

Slot

Die volgeling kry ‘n nuwe identiteit (naam word verander - jy word ‘n nuwe mens by God
“New Year, New Me” - wie het die outoriteit om vir jou ‘n nuwe identiteit te gee? Wie kan dit doen?
Waar gaan soek jy jou nuwe identiteit - ons gaan soek dit in onsself ons dink as ons net beter mense word sal ons nuwe mense word.
God praat van ‘n radikale verandering - die doodgaan van ‘n ou lewe en die begin van ‘n nuwe lewe die voorwaarde is om te vra: Waar Gaan U, Hom te volg dat Hy jou wys, en dan by Hom te bly.
Related Media
See more
Related Sermons
See more