Inleiding tot die week van toewyding: Hoe luister ek na God?
Sermon • Submitted
0 ratings
· 7 viewsNotes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
Inleiding
Inleiding
Wat is die verskil tussen hoor en luister?
Hoeveel stemme praat vandag met ons - wat ons vertel hoe ons moet lewe en wat belangrik is om na te jaag:
Skool
Werk
Die kerk
God
Familie
Samelewing
Kultuur
Altyd ‘n gesprek tussen 2 partye jy en een van die bogenoemde
Ons vra: Hoe luister ek na God (en nie na myself nie)
In te lei in hierdie gesprek, kyk ons na ‘n gesprek tussen God en een van sy profete: Jona. (lees)
God se stem roep en stuur
God se stem roep en stuur
Roeping en beroep is twee verskillende goed
Jona word geroep om ‘n profeet te wees
Beroep is temporeel (vocation)
God se stem is ook sy oordeel - hy oordeel ‘n ander nasie - hy praat met almal. God praat selfs met ongelowiges…
Verskil tussen ‘n gelowige en ‘n ongelowige is die een luister na God se stem, die ander verwerp dit
God se stem kan nie ontvlug word nie
God se stem kan nie ontvlug word nie
Ons kan nie die stem keer om te praat nie
Roep in rus en chaos
Ons probleem is dat ons eintlik sukkel om te hoor want daar is net te veel geraas
Hoekom luister mense nie na God nie?
Hoekom luister mense nie na God nie?
Jona wil nie luister nie want sy stem praat teen God se stem (onthou die gesprek en haal vers 2hfst4 aan)
Jona wil eerder dat Nineve vernietig word as dat hulle hulle bekeer
Hoe moet ons die konflik in die gesprek oplos?
Dit hang af wat jy verwag van God af as jy verwag dat Hy jou moet gehoorsaam of gaan jy Hom gehoorsaam?
Jy moet kies of jy ‘n toegewyde Christen wil wees wat God se stem soek en kies om na dit te luister.
Uitnodiging:
Word stil
Stel jou radio
Leer om soos God te praat
Dra die boodskap oor