Geloofssprong

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 8 views
Notes
Transcript

Inleiding

Die gebeure na die kruisiging en opstanding van Jesus het ‘n nuwe era aangekondig - die era van getuienis.
Ons leef in daardie selfde era - die era van getuienis
Ons roeping is om op so ‘n manier te leef dat dit wat ons doen, se en dink moet getuig van God - ons moet dit wat Jesus kom doen het voortsit

Inleiding tot teks

Om dit te kan doen moet ons in die eerste plek weet wat het Jesus kom doen
In die tweede plek moet ons dit glo
In die derde plek moet daardie geloof sigbaar word (die getuienis)
Johannes 20:19-31 vertel van die eerste mense wat geroep was tot hierdie getuienis en wat hulle moes doen: (lees)

Jesus stuur ons soos Hy gestuur was

Om namens iemand op te tree
Ontvang die Heilige Gees (binne in ons sodat ons dit kan doen)
Gestuur om te getuig van redding

Hoe kies ons redding?

Nie iets wat ons self kan doen nie (iets wat met jou gebeur)
Behels geloofssprong
Om ten spyte van getuienis en bewyse te glo en te getuig van redding (iets wat jy moet leef nie vertel nie)

Wat is die implikasies of gevolge van die uitleef van hierdie roeping?

Jou lewe sal geseend wees
Jou gebrokenheid is deel van die getuienis
Jy sal bevry wees van jouself - vrede en vryheid sal jou skoene wees waarin jy loop
Stap 1 - gee jouself (denke, woorde en dade) in ‘n geloofssprong
Stap 2 - erken jou gebrokenheid, moet nie skaam daarvan nie anders hou dit jou gevange
Stap 3 - Herhaal stap 1 en 2
Related Media
See more
Related Sermons
See more
Earn an accredited degree from Redemption Seminary with Logos.