Darkness as a symbol of sin

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 1 view

Darkness is often used in Scripture as a symbol of sin and its effects. It is often contrasted with light, as a symbol of forgiveness and the presence of God.

Notes
Transcript

Darkness as a symbol of sin

John 3:19–20 DIEBYBEL:A19331953
19 En dit is die oordeel: dat die lig in die wêreld gekom het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die lig; want hulle werke was boos. 20 Want elkeen wat kwaad doen, haat die lig en kom nie na die lig nie, dat sy werke nie bestraf mag word nie.
See also Job 24:16–17; Pr 2:12–15; Pr 4:19; Is 5:20; Is 29:15; Mt 6:23; Lk 22:53 Jesus Christ arrested; Ro 1:21

Paul encourages believers to live in the light:

Ro 13:12; 2 Co 6:14; Eph 5:8–12
1 John 1:5–6 DIEBYBEL:A19331953
5 EN dit is die verkondiging wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en geen duisternis is in Hom nie. 6 As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het en in die duisternis wandel, dan lieg ons en doen nie die waarheid nie.

Darkness as a symbol of the effects of sin

Darkness symbolising ignorance of the truth

2 Corinthians 4:4 DIEBYBEL:A19331953
4 naamlik die ongelowiges in wie die god van hierdie wêreld die sinne verblind het, sodat die verligting van die evangelie van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is, op hulle nie sou skyn nie.
See also Ps 82:5; Is 8:20; 2 Co 3:14–15; Eph 4:18

Darkness symbolising the inability to find the right way

John 12:35 DIEBYBEL:A19331953
35 En Jesus sê vir hulle: Nog ’n klein tydjie is die lig by julle. Wandel so lank as julle die lig het, sodat die duisternis julle nie oorval nie. En wie in die duisternis wandel, weet nie waar hy gaan nie.
See also Job 12:24–25; Is 59:9–10; Mt 5:14; 1 Jn 2:9; 1 Jn 2:11

Darkness symbolises times of trial

Job 3:3–6; Job 19:8; Job 23:16–17; Job 30:26; Ps 107:10; Ps 143:3; Ec 11:8

Darkness symbolises death and the grave

Job 10:20–22 DIEBYBEL:A19331953
20 Is my dae nie min nie? Laat Hy ophou, my laat staan, dat ek ’n bietjie vrolik kan wees, 21 voordat ek heengaan—en nie terugkom nie—na die land van duisternis en doodskaduwee, 22 ’n land van donkerheid, soos middernag, van doodskaduwee en wanorde, en dit gee ’n skynsel—soos middernag!
See also Ps 49:19; Ps 88:10–12

God’s provision for the darkness of sin

God himself is a remedy for darkness

2 Samuel 22:29 DIEBYBEL:A19331953
29 Want U is my lamp, o Here! En die Here laat my duisternis opklaar.
See also Ps 18:28; Ps 30:5; Ps 91:4–7; Is 42:16; Is 50:10; Mic 7:8

God will deliver from darkness

Isaiah 9:2 DIEBYBEL:A19331953
1 DIE volk wat in duisternis wandel, het ’n groot lig gesien; die wat woon in die land van die doodskaduwee, oor hulle het ’n lig geskyn.
See also Mt 4:16; Ps 107:13–14; Is 29:18; Is 49:8–9; Lk 1:78–79; Ac 26:17–18; Col 1:13; 1 Th 5:4–5; 1 Pe 2:9

God’s Son saves believers from darkness

John 8:12 DIEBYBEL:A19331953
12 EN Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.
See also Jn 1:4–5; Jn 12:46; 1 Co 4:5; 2 Co 4:6; Ge 1:3; Eph 5:8; 2 Pe 1:19; 1 Jn 2:8

God’s people rescue others from darkness

Isaiah 42:6–7 DIEBYBEL:A19331953
6 Ek, die Here, het U geroep in geregtigheid, en Ek vat u hand en behoed U en gee U as ’n verbond van die volk, as ’n lig van die nasies, 7 om blinde oë te open; om gevangenes uit die kerker uit te lei, uit die gevangenis diegene wat in die duisternis sit.
See also Is 60:1–5
Related Media
See more
Related Sermons
See more