Goals

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 3 views

Jesus Christ’s basic aim was to do his Father’s will. Believers have the same objective, which Jesus Christ and the Holy Spirit enable them to achieve.

Notes
Transcript

God’s goals

To live with his people

Leviticus 26:11–12 DIEBYBEL:A19331953
11 En Ek sal my tabernakel onder julle oprig, en my siel sal van julle geen afsku hê nie. 12 En Ek sal in jul midde wandel en vir julle ’n God wees, en júlle sal vir My ’n volk wees.
See also Ps 23:6; Zec 2:10; Jn 14:23; Re 21:3

To build his church in Christ

Matthew 16:18 DIEBYBEL:A19331953
18 En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.
See also Eph 2:19–22; Re 21:2

To perfect his church in Christ

Ephesians 5:26–27 DIEBYBEL:A19331953
26 om dit te heilig, nadat Hy dit gereinig het met die waterbad deur die woord, 27 sodat Hy die gemeente voor Hom kon stel, verheerlik, sonder vlek of rimpel of iets dergeliks; maar dat dit heilig en sonder gebrek sou wees.
See also Ps 138:8; Php 1:6; Col 2:10

Jesus Christ’s goals

To do his Father’s will

John 6:38 DIEBYBEL:A19331953
38 Want Ek het uit die hemel neergedaal, nie om my wil te doen nie, maar die wil van Hom wat My gestuur het.
See also Mt 26:39; Jn 4:34; Jn 5:30; Heb 10:7; Heb 10:9

To preach the gospel

Luke 4:43 DIEBYBEL:A19331953
43 Maar Hy het vir hulle gesê: Ek moet aan die ander stede ook die evangelie van die koninkryk van God bring, want daarvoor is Ek gestuur.
See also Lk 4:18–19; Is 61:1–2

To save the lost

Luke 19:10 DIEBYBEL:A19331953
10 Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.
See also Mt 15:21–28; Lk 15:7; Lk 15:10

Jesus Christ achieved his goals

John 17:4 DIEBYBEL:A19331953
4 Ek het U verheerlik op die aarde. Die werk wat U My gegee het om te doen, het Ek volbring.
See also Lk 13:32; Jn 12:31; Jn 19:28; Jn 19:30

Believers’ goals

To please God

2 Corinthians 5:9 DIEBYBEL:A19331953
9 Daarom lê ons ons ook ywerig daarop toe, of ons inwoon of uitwoon, om Hom welbehaaglik te wees.
See also Ro 14:18; Eph 5:10; Eph 5:17; Col 1:9–10

To know God

Philippians 3:8 DIEBYBEL:A19331953
8 Ja waarlik, ek ag ook alles skade om die uitnemendheid van die kennis van Christus Jesus, my Here, ter wille van wie ek alles prysgegee het en as drek beskou, om Christus as wins te verkry
See also Jn 17:3; Php 3:10; 2 Pe 3:18

To be faithful to Jesus Christ

John 15:4 DIEBYBEL:A19331953
4 Bly in My, soos Ek in julle. Net soos die loot geen vrug kan dra van homself as dit nie in die wynstok bly nie, so julle ook nie as julle in My nie bly nie.
See also Mt 10:22; Mt 24:13; Php 3:14; 2 Ti 4:7; Heb 12:2; Re 2:26

To love one another

John 13:34 DIEBYBEL:A19331953
34 ’n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê.
See also Mt 22:34–40; Jn 15:12; 1 Co 13:13; 1 Co 16:14; 1 Ti 1:5; 1 Jn 4:11–12

To live at peace

Romans 12:18 DIEBYBEL:A19331953
18 as dit moontlik is, sover as dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense.
See also Mk 9:50; 2 Co 13:11; 1 Th 4:11

To spread the gospel

Matthew 28:19–20 DIEBYBEL:A19331953
19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. 20 En kyk, En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.
See also Ac 20:24; Ro 11:14; Ro 15:20; 1 Co 9:16; 2 Ti 4:2

To grow to maturity

Ephesians 4:13 DIEBYBEL:A19331953
13 totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ’n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus;
See also Mt 5:48; Ro 8:29; 2 Co 3:18; 2 Co 7:1; 2 Co 13:11

Believers’ final goal is heaven

Revelation 7:9–10 DIEBYBEL:A19331953
9 NÁ hierdie dinge het ek gesien, en kyk, daar was ’n groot menigte wat niemand kon tel nie, uit alle nasies en stamme en volke en tale; hulle het gestaan voor die troon en voor die Lam, bekleed met wit klere en met palmtakke in hulle hande; 10 en hulle het met ’n groot stem geroep en gesê: Heil aan onse God wat op die troon sit, en aan die Lam!
See also Jn 6:40; 1 Co 15:51–52; 2 Co 5:4–5; 1 Th 4:17; 1 Jn 3:2

God guarantees that believers will reach their goal

John 14:2–3 DIEBYBEL:A19331953
2 In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei. 3 En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.
See also Jn 6:39; Ro 8:38–39; Eph 1:13–14; Php 1:6; 2 Ti 1:12; 2 Ti 2:11–13; Re 3:5; Re 3:21
Related Media
See more
Related Sermons
See more