'n Formule vir Geestelike Kapitaal
Sermon • Submitted • Presented
0 ratings
· 3 viewsNotes
Transcript
Lukas 6: Riglyne vir die lewe van ‘n dissipel
Lukas 6: Riglyne vir die lewe van ‘n dissipel
Daar is ‘n verwagting van hoe julle moet lewe as julle my volgelinge wil wees
Ons almal volg iets/iemand (loop soms agter die verkeerde ouer aan)
As jy die keuse wil maak - miskien opnuut vandag, wat is die dinge wat ek moet doen en nie moet doen nie.
Jesus gee ‘n formule vir sy dissipels om hul leefwyse aan te meet (lees)
‘n 1 tot 1 verhouding
‘n 1 tot 1 verhouding
Vergeef en julle sal vergewe word - Jesus skep ruimte vir menslikheid WANT hoekom sal jy vergifnis nodig he? Slegs wanneer jy iemand leed aangedoen het. Julle almal gaan mekaar seermaak en daarom moet julle almal mekaar vergewe want julle is ewe sleg so wees dan maar ewe goed.
Skep die platform vir wat volg sodat hulle nie sal dink hulle is beter as iemand anders nie
Dit is maklik om iemand te volg wat swak is
Dit is maklik om iemand te volg wat swak is
Wat het jy nodig om te ontwikkel om te kan vergewe? Om ten spyte van die menslikheid tog die godelike dinge soos vergifnis te kan doen?
Dit hang af wie jy volg. Jesus beskryf die dissipels as blind en daarom afhanklik van iemand wat wel sig het - wie beter as Jesus?
Die volgeling behels ook ‘n mate van eienaarskap - om te gaan ‘doen’ (die opleiding te voltooi) Jy moet prakties doen
1tot1 niemand is belangriker as ‘n ander nie - as jy wil slaag in goeie dade - volg goeie mense (volg vir Jesus en ander wat Jesus volg). Gaan beoefen dit - ‘n goeie rugbyspeler moet die game speel, kan nie net videos kyk en die reels verstaan nie.
Die praktyk van ‘n goeie volgeling is om homself te oordeel en nie ‘n ander een nie
Die praktyk van ‘n goeie volgeling is om homself te oordeel en nie ‘n ander een nie
Behels ‘n mate van self-kritiek en self refleksie.
Oordeel oor wat goed/sleg is en gesond en ongesond en volg Jesus vir wysheid om daardie onderskeid te maak.
Samevatting:
Aanvaar jou menslikheid jy het nodig om te vergewe net soos jy vergifnis nodig het
Om te kan vergewe (wat die beliggaming is van die KVG) moet jy die regte leermeester volg
Jy moet die teorie en die prakties doen
Teorie - Wat het Jesus gedoen - bid vir wysheid om te kan onderskei
Prakties - oordeel jou eie optrede i.p.v. die van iemand anders