Mortification

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 3 views

The act of self-denial or the “putting to death” of sinful instincts in order to have freedom from sin and to live in the power of the Holy Spirit. The NT stresses that this act of humiliation comes about through the grace of God. It is the result of, not the condition for, conversion.

Notes
Transcript

Examples of mortification through humility

2 Samuel 10:1–5 DIEBYBEL:A19331953
1 EN daarna het die koning van die kinders van Ammon gesterwe, en sy seun Hanun het in sy plek koning geword. 2 Toe sê Dawid: Ek wil guns bewys aan Hanun, die seun van Nahas, soos sy vader aan my guns bewys het. Daarom het Dawid gestuur om hom deur sy dienaars oor sy vader te troos. Toe die dienaars van Dawid dan in die land van die kinders van Ammon kom, 3 het die vorste van die kinders van Ammon aan Hanun, hulle heer, gesê: Eer Dawid u vader in u oë, omdat hy vir u troosters gestuur het? Het Dawid nie sy dienaars na u gestuur om die stad te deursoek en dit te verken en dit om te keer nie? 4 Daarop neem Hanun die dienaars van Dawid en skeer die een helfte van hulle baard af en sny hulle klere in die helfte af, tot by hulle sitplekke; en hy het hulle laat gaan. 5 En toe hulle aan Dawid hiervan berig bring, stuur hy om hulle tegemoet te gaan, want die manne was baie skaam. En die koning het gesê: Bly in Jérigo totdat julle baard weer gegroei het; kom dan terug.
See also Mt 27:3–5

Examples of mortification through self-denial

Leviticus 16:29–31 DIEBYBEL:A19331953
29 En dit moet vir julle ’n ewige insetting wees: in die sewende maand, op die tiende van die maand, moet julle jul verootmoedig en géén werk doen nie—die kind van die land sowel as die vreemdeling wat onder julle vertoef. 30 Want op hierdie dag moet hy vir julle versoening doen om julle te reinig; van al julle sondes moet julle voor die aangesig van die Here rein word. 31 ’n Dag van volkome rus moet dit vir julle wees, en julle moet jul verootmoedig. Dit is ’n ewige insetting.
See also Ex 19:15; Le 23:27–32; Nu 29:7

Mortification as the basis for discipleship

Self-denial is essential

Mark 8:34–35 DIEBYBEL:A19331953
34 EN toe Hy die skare saam met sy dissipels na Hom geroep het, sê Hy vir hulle: Wie agter My aan wil kom, moet homself verloën en sy kruis opneem en My volg. 35 Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil en om die evangelie ontwil verloor, hy sal dit red.
See also 1 Jn 3:16

The necessity of putting to death sinful human nature and the world’s values

Ro 8:13; Col 3:5
See also Mt 5:29–30; Ga 5:24; Ga 6:14; 1 Pe 2:11

Dying to self is a means of knowing freedom from sin

Romans 6:6–7 DIEBYBEL:A19331953
6 aangesien ons dit weet dat ons oue mens saam gekruisig is, sodat die liggaam van die sonde tot niet gemaak sou word en ons nie meer die sonde sou dien nie. 7 Want hy wat gesterf het, is geregverdig van die sonde.
See also Eph 4:22–23

The importance of sharing in the death of Christ

Galatians 2:20 DIEBYBEL:A19331953
20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.
See also Ro 6:3; Ro 7:4; 2 Co 4:11–12; Php 3:10; Col 2:20; 2 Ti 2:11

The example of Paul

1 Corinthians 9:27 DIEBYBEL:A19331953
27 Maar ek kasty my liggaam en maak dit diensbaar, dat ek nie miskien, terwyl ek vir ander gepreek het, self verwerplik sou wees nie.
See also 2 Co 11:23–33; Ga 6:17

Mortification is not the same as self-infliction

Colossians 2:23 DIEBYBEL:A19331953
23 wat, alhoewel dit ’n skyn van wysheid het, in eiesinnige godsdiens en nederigheid en in gestrengheid teen die liggaam, geen waarde het nie, maar strek tot versadiging van die vlees.
See also Php 3:2–3; Col 2:20–22; 1 Ti 4:1–5
Related Media
See more
Related Sermons
See more