Lyding van gelowiges

DIE VIERING VAN JAAP SE LEWE  •  Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 1 view

Gelowiges behoort te verwag om te ly as 'n onvermydelike deel van hul roeping. Om te glo is nie om lyding te ontduik nie; dit is om dit met nuwe vertroue en hoop tegemoet te gaan. Reg benader, ontwikkel lyding die karakter van gelowiges, rus hulle toe vir meer effektiewe diens, trek gelowiges nader aan Jesus Christus en berei hulle voor vir die ewige lewe.

Notes
Transcript

Gelowiges moet lyding verwag

2 Kor. 4:8-9

2 Corinthians 4:8–9 DIEBYBEL:A19331953
8 In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is verleë, maar nie radeloos nie; 9 vervolg, maar nie verlate nie; neergewerp, maar nie vernietig nie.
Habakkuk 1:1–4 DIEBYBEL:A19331953
1 DIE Godspraak wat Hábakuk, die profeet, gesien het. 2 Hoe lank, o Here, roep ek om hulp, maar U hoor nie; skreeu ek tot U: Geweld!—maar U help nie? 3 Waarom laat U my onreg sien en aanskou U die moeite! Ja, verwoesting en geweld is voor my oë; en daar is stryd, en twis begin. 4 Daarom verloor die wet sy krag, en die reg kom nooit meer te voorskyn nie; want die goddelose omsingel die regverdige, daarom kom die reg verdraaid te voorskyn.
Habakkuk 2:1–4 DIEBYBEL:A19331953
1 OP my wagtoring wil ek gaan staan en op ’n skansmuur my stel, en ek wil speur om te sien wat Hy in my sal spreek, en wat ek op my klagte moet antwoord. 2 Toe antwoord die Here my en sê: Skryf die gesig op en graveer dit op tafels, sodat hulle dit in die verbygaan kan lees. 3 Want die gesig sal nog duur tot op die vasgestelde tyd; maar dit spoed na die einde en sal nie teleurstel nie. As dit mag vertoef, wag daarop; want alte seker sal dit kom en nie versuim nie: 4 Kyk, sy siel is opgeblase in hom en nie reg nie. Maar die regverdige, deur sy geloof sal hy lewe.
Psalm 37:1–5 DIEBYBEL:A19331953
1 ’N PSALM van Dawid. Alef. Wees nie toornig op die kwaaddoeners nie, beny hulle nie wat onreg doen nie; 2 want soos gras sal hulle gou verwelk, en soos groen grasspruitjies sal hulle verdroog. 3 Bet. Vertrou op die Here, en doen wat goed is; bewoon die aarde en beoefen getrouheid, 4 en verlustig jou in die Here; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart. 5 Gimel. Laat jou weg aan die Here oor en vertrou op Hom, en Hý sal dit uitvoer;

Abraham moes 25 jaar wag voordat hy pa kon word

Job sit 7 jaar op die ashoop

Lyding is winsgewend

Dit bevestig gelowiges se aanneming

Hebrews 12:7 DIEBYBEL:A19331953
7 As julle die tugtiging verdra, behandel God julle as seuns; want watter seun is daar wat die vader nie tugtig nie?
See also Jn 15:19; Jn 17:14; Ro 8:17; Ga 6:17; 2 Th 1:4–5

Dit is die prys van godsaligheid

Hebrews 12:11 DIEBYBEL:A19331953
11 Nou lyk elke tugtiging of dit op die oomblik nie ’n saak van blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter ’n vredevolle vrug van geregtigheid vir die wat daardeur geoefen is.

Dit ontwikkel vertroue

Dit ontwikkel karakter

Romans 5:3–4 DIEBYBEL:A19331953
3 En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, 4 en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop;

Dit trek gelowiges na die Here

Dit berei gelowiges voor vir die hemel

Related Media
See more
Related Sermons
See more