Heiligheid soos afgesonder vir God

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 2 views

Believers are holy, in that they are called to be set apart from the world as God’s own people. Likewise certain days and articles are holy because they are set apart for God alone.

Notes
Transcript

Gelowiges word geroep om 'n heilige volk te wees, afgesonder vir God

Die volk Israel

Deuteronomy 7:6 DIEBYBEL:A19331953
6 Want jy is ’n volk heilig aan die Here jou God; jou het die Here jou God uitverkies om uit al die volke wat op die aarde is, sy eiendomsvolk te wees.
See also Ex 19:5–6; Le 20:26; Dt 26:18–19

Die apostels en profete

2 Peter 3:2 DIEBYBEL:A19331953
2 sodat julle die woorde kan onthou wat deur die heilige profete tevore gespreek is, en die gebod van ons, apostels van die Here en Verlosser.

Christene

1 Peter 1:15–16 DIEBYBEL:A19331953
15 Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word, 16 omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig.

Toewyding maak afsondering vir heiligheid

God se volk is geheilig

Leviticus 20:7–8 DIEBYBEL:A19331953
7 Toon dan dat julle heilig is en wees heilig, want Ek is die Here julle God. 8 En onderhou my insettinge en doen dit. Ek is die Here wat julle heilig.

Die Sabbat

Leviticus 23:1–3 DIEBYBEL:A19331953
1 VERDER het die Here met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: Die feestye van die Here wat julle moet uitroep as heilige samekomste—dit is my feestye. 3 Ses dae lank kan werk gedoen word, maar op die sewende dag is dit ’n dag van volkome rus, ’n heilige vierdag; géén werk mag julle doen nie—dit is ’n sabbat van die Here in al julle woonplekke.

Places identified with the presence of God are made holy

Holy ground

Ex 3:5; Jos 5:15

Holy mountains

Ex 19:18–23; 2 Pe 1:18

The tabernacle

Ex 29:42–44; Ex 40:9

The temple

1 Kings 9:3 DIEBYBEL:A19331953
3 en die Here sê vir hom: Ek het jou gebed en jou smeking gehoor wat jy voor my aangesig uitgespreek het; Ek het hierdie huis wat jy gebou het, geheilig deur my Naam daar te vestig tot in ewigheid; en my oë en my hart sal daar altyd wees.
See also 1 Ki 8:10–13; Eze 42:14; Eze 42:20; Mt 24:15; Ac 6:13; Ac 21:28

Jerusalem and the holy land

Joe 3:17; Zec 2:12; Mt 4:5; Mt 27:53

Things associated with worship are holy

Bread

Ex 29:32–33; 1 Sa 21:3–6; Mt 12:3–4

Perfume

Exodus 30:34–38 DIEBYBEL:A19331953
34 Verder het die Here vir Moses gesê: Neem vir jou speserye: storaksgom en naeltjies en gálbanum—speserye en ook suiwer wierook; alles in gelyke hoeveelhede, 35 en maak daar reukwerk van, ’n mengsel soos die salfmenger dit maak, met sout gemeng, suiwer, heilig. 36 En vrywe ’n gedeelte daarvan heeltemal fyn, en sit ’n deel daarvan neer voor die Getuienis in die tent van samekoms, waar Ek met jou sal saamkom; hoogheilig moet dit vir julle wees. 37 En die reukwerk wat jy moet maak—na dieselfde voorskrif mag julle vir julle nie maak nie; as iets heiligs aan die Here moet dit vir jou wees. 38 Elkeen wat so iets maak om daaraan te ruik, moet uit sy volksgenote uitgeroei word.

Ritual offerings

Leviticus 6:24–29 DIEBYBEL:A19331953
24 Verder het die Here met Moses gespreek en gesê: 25 Spreek met Aäron en sy seuns en sê: Dit is die wet van die sondoffer: Op die plek waar die brandoffer geslag word, moet die sondoffer voor die aangesig van die Here geslag word. Dit is hoogheilig. 26 Die priester wat dit as sondoffer bring, moet dit eet; op ’n heilige plek moet dit geëet word, in die voorhof van die tent van samekoms. 27 Alles wat aan die vleis daarvan raak, word heilig; en as daar van die bloed op ’n kledingstuk spat, moet jy die stuk waar dit op spat, op ’n heilige plek was. 28 En ’n erdepot waar dit in gekook is, moet stukkend gebreek word; maar as dit in ’n koperpot gekook is, moet dit geskuur en met water afgespoel word. 29 Almal wat manlik is onder die priesters, mag dit eet; dit is hoogheilig.
See also Le 6:17; Le 7:1; Le 7:6; Le 10:12–13; Le 10:16–18

Offerings dedicated with a vow

Le 27:9; Le 27:14; Le 27:20–23; Le 27:28

Tithes

Leviticus 27:30–33 DIEBYBEL:A19331953
30 Ook al die tiendes van die land, van die graan van die land, van die vrugte van die bome, behoort aan die Here; dit is heilig aan die Here. 31 Maar as iemand van sy tiende iets wil los, moet hy die vyfde deel daarvan byvoeg. 32 Wat betref al die tiendes van beeste en kleinvee—alles wat onder die herderstaf deurgaan—die tiende moet aan die Here heilig wees. 33 Hulle mag nie ondersoek of dit goed of sleg is nie, en dit nie omruil nie; maar as hulle dit tog omruil, moet dit en die geruilde heilig wees; dit mag nie gelos word nie.

The firstborn

Ex 13:2; Ex 13:11–12; Lk 2:22–23
Related Media
See more
Related Sermons
See more