God the provider

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 3 views

God supplies the needs of all creation, but gives special care to his own people.

Notes
Transcript

God is called “The Lord who provides”

Ge 22:13–14 The name “Yahweh Yireh” (or “Jehovah Jireh”) is from the verb “to see”, and means “The Lord foresees” or “The Lord will see to it”.
See also Ge 22:8

God provides for the needs of all creation

He provides for the earth

Psalm 65:9–13 DIEBYBEL:A19331953
10 U het die land besoek en oorvloed gegee; U verryk dit grootliks; die stroom van God is vol water. U berei hulle koring; ja, so berei U die land. 11 U maak sy vore nat, sy kluite gelyk; deur reënbuie maak U dit week; U seën sy uitspruitsel. 12 U kroon die jaar van u goedheid, en u voetspore drup van vettigheid. 13 Die weivelde van die woestyn drup, en die heuwels gord hulleself met gejuig. 14 Die weivelde is bekleed met troppe kleinvee, en die dale is bedek met koring; hulle juig, ook sing hulle.
See also Dt 11:12; Dt 11:14–15; Ps 68:9; Ps 104:10–18; Ps 135:7; Ps 147:8; Eze 34:26–29

He provides for the animals

Psalm 145:16 DIEBYBEL:A19331953
16 Pe. U maak u hand oop en versadig alles wat lewe met welbehae.
See also Job 38:41; Ps 104:27–28; Ps 147:9; Mt 6:26

He provides for all people

Acts 14:17 DIEBYBEL:A19331953
17 al het Hy Homself nie onbetuig gelaat nie, deur goed te doen, van die hemel vir ons reën en vrugbare tye te gee en ons harte met voedsel en vrolikheid te vervul.
See also 1 Ch 29:12; Ps 68:5; Ps 107:9; Mt 5:45; Ac 17:28

He provides for the poor and needy

Psalm 140:12 DIEBYBEL:A19331953
13 Ek weet dat die Here die regsaak van die ellendige, die reg van die behoeftiges sal behartig.
See also 1 Sa 2:8; Ps 35:10; Ps 145:13–14; Ps 146:7–9; Is 25:4

Special instances of God’s practical provision

Food and water in the wilderness:

Ex 16:13–18; Ex 17:3–6; Nu 11:4–9; Nu 11:31–32

God’s provision for Elijah:

1 Ki 17:6; 1 Ki 17:16; 1 Ki 19:5–8
2 Ki 4:42–44 Elisha feeds 100 men from 20 barley loaves; Mt 14:15–21 Jesus Christ feeds 5,000; Mt 15:32–38 Jesus Christ feeds 4,000

God’s special provision for his own people

He provides for their practical needs

Philippians 4:19 DIEBYBEL:A19331953
19 En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.
See also Dt 2:7; Ps 68:10; Ps 111:5; Mt 6:25–33

He provides for their protection

Psalm 5:12 DIEBYBEL:A19331953
13 Want U seën die regverdige, o Here, U omring hom met welbehae soos met ’n skild.
See also Ge 28:15; Dt 33:27; 1 Sa 2:9; Ps 91:9–13; Ps 121:3–8; Is 46:4; Php 4:7; 1 Pe 1:5; Jud 24; Re 3:10

He provides for their every need

2 Peter 1:3 DIEBYBEL:A19331953
3 IMMERS, sy goddelike krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien, deur die kennis van Hom wat ons geroep het deur sy heerlikheid en deug,
See also 1 Co 3:21–23; Col 2:10

Examples of God’s provision for his people

2 Sa 7:10 security in the promised land; Is 61:3 consolation in grief; Je 33:6–9 restoration from captivity; 1 Co 10:13 a way of escape from temptation

Implications of God’s providential care

Freedom from worry

Matthew 6:31–33 DIEBYBEL:A19331953
31 Daarom moet julle jul nie kwel en sê: Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie? 32 Want na al hierdie dinge soek die heidene; want julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het. 33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

Generosity

Luke 6:38 DIEBYBEL:A19331953
38 Gee, en aan julle sal gegee word. ’n Goeie maat wat ingedruk en geskud en oorlopend is, sal hulle in jul skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word.
See also 1 Ch 29:14; 2 Co 9:6–11; Php 4:18

Faithfulness

Romans 2:4 DIEBYBEL:A19331953
4 Of verag jy die rykdom van sy goedertierenheid en verdraagsaamheid en lankmoedigheid, omdat jy nie besef dat die goedertierenheid van God jou tot bekering wil lei nie?
See also Is 5:1–7; Ho 10:1–2; Ho 11:1–4
Related Media
See more
Related Sermons
See more