Oorwinning, oor geestelike magte

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 1 view

In spiritual warfare victory is assured since Jesus Christ has already won it on the cross and in the resurrection. Christians will eventually share in Christ’s complete victory and through him overcome their spiritual enemies.

Notes
Transcript

The victories won by Jesus Christ

Over sin and temptation

Hebrews 4:15 DIEBYBEL:A19331953
15 Want ons het nie ’n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde.
See also 1 Pe 2:22; Mt 4:1–11; Heb 2:18

Over the world

John 16:33 DIEBYBEL:A19331953
33 Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin.
See also Re 3:21; Re 17:14

Over the devil

1 John 3:8 DIEBYBEL:A19331953
8 Hy wat die sonde doen, is uit die duiwel, want die duiwel sondig van die begin af. Vir hierdie doel het die Seun van God verskyn, om die werke van die duiwel te verbreek.
See also Jn 12:31; Heb 2:14; Col 2:15; Lk 10:18; Mt 12:29

Over death

Acts 2:24 DIEBYBEL:A19331953
24 Hom het God opgewek, nadat Hy die smarte van die dood ontbind het, omdat dit onmoontlik was dat Hy daardeur vasgehou sou word.
See also Ro 5:17; 2 Ti 1:10; 1 Co 15:54–57; Ro 6:9–10

Over every enemy

1 Corinthians 15:24–25 DIEBYBEL:A19331953
24 Daarna kom die einde, wanneer Hy die koninkryk aan God die Vader oorgee, as Hy alle heerskappy en alle gesag en mag vernietig het. 25 Want Hy moet as koning heers totdat Hy al sy vyande onder sy voete gestel het.
See also Php 2:9–11; Heb 10:13; Is 42:13

Believers have victory through Christ

Over the power of sin

Romans 7:24–25 DIEBYBEL:A19331953
24 Ek, ellendige mens! Wie sal my verlos van die liggaam van hierdie dood? 25 Ek dank God deur Jesus Christus, onse Here! 26 So dien ek self dan wel met die gemoed die wet van God, maar met die vlees die wet van die sonde.
See also Col 3:9–10; Ro 6:11–14

Over temptation

1 Corinthians 10:13 DIEBYBEL:A19331953
13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ’n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.
See also Mt 6:13; Heb 4:15–16; Heb 2:18

Over the world

1 John 5:4–5 DIEBYBEL:A19331953
4 Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof. 5 Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is?
See also 2 Pe 1:3–4; Jn 15:19; Tt 2:11–13

Over the devil

Revelation 12:10–11 DIEBYBEL:A19331953
10 Toe hoor ek ’n groot stem in die hemel sê: Nou het die heil en die krag en die koningskap die eiendom van onse God geword, en die mag van sy Christus; want die aanklaer van ons broeders is neergewerp, hy wat hulle aanklaag voor onse God, dag en nag. 11 En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie.
See also Ro 16:20; 1 Jn 4:4; 1 Jn 2:13–14; Eph 6:12–13

Over death

1 Corinthians 15:22–23 DIEBYBEL:A19331953
22 Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word; 23 maar elkeen in sy eie orde: as eersteling Christus, daarna die wat aan Christus behoort by sy koms.
See also 1 Co 15:54–57; Jn 11:25–26; 1 Th 4:13–17

Believers share in Christ’s victory

Ro 8:37; 1 Co 15:57; 1 Jn 5:4–5
See also Jn 11:25; Php 4:13; Ro 6:5; 1 Co 15:20; 2 Co 2:14; Heb 11:33–34 Victory is received by faith.

The final victory

The vision of final victory in Jesus Christ

Re 2:26; Re 3:5

It will be complete at the end of the age

1 Corinthians 15:24 DIEBYBEL:A19331953
24 Daarna kom die einde, wanneer Hy die koninkryk aan God die Vader oorgee, as Hy alle heerskappy en alle gesag en mag vernietig het.
See also Re 21:7; Re 21:1–3

Although certain it has not yet been fully realised

Hebrews 2:8 DIEBYBEL:A19331953
8 Alle dinge het U onder sy voete gestel. Want in die onderwerping van alle dinge aan hom het Hy niks uitgesonder wat aan hom nie onderworpe is nie. Maar nou sien ons nog nie dat alle dinge aan hom onderwerp is nie;
See also 2 Th 2:8; Php 3:20–21; Eph 1:10; Ac 3:21; Ro 8:24–25
Related Media
See more
Related Sermons
See more