VEROOTMOEDIGING - HUMILITY
Sermon • Submitted • Presented
0 ratings
· 24 views'n Houding van nederigheid en gehoorsaamheid, gegrond in die erkenning van 'n mens se status voor God as sy skepsele.
Notes
Transcript
God beveel ootmoediging
God beveel ootmoediging
10 Verneder julle voor die Here, en Hy sal julle verhoog.
8 EN eindelik, wees almal eensgesind, medelydend, vol broederliefde en ontferming, vriendelik.
28 en wat onedel is by die wêreld en wat verag is, het God uitverkies, en wat niks is nie, om wat iets is, tot niet te maak,
God verhef die nederiges
God verhef die nederiges
52 Maghebbers het Hy van trone afgeruk en nederiges verhoog.
Gelowiges moet hulle voor God verootmoedig
Gelowiges moet hulle voor God verootmoedig
6 Verneder julle dan onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd.
28 En U verlos die verdrukte volk, maar u oë is teen die hoogmoediges; U verneder hulle.
Nederigheid gekoppel aan bekering:
Nederigheid gekoppel aan bekering:
27 omdat jou hart week is en jy jou voor die aangesig van God verneder het toe jy sy woorde teen hierdie plek en teen sy inwoners hoor, en jy jou voor my aangesig verneder het en jou klere geskeur en voor my aangesig geween het, daarom het Ek ook verhoor, spreek die Here.
Nederigheid gekoppel aan God se guns:
Nederigheid gekoppel aan God se guns:
15 Want so sê die Hoë en Verhewene wat in die ewigheid woon, Heilig is sy Naam: Ek woon in die hoogte en in die heilige plek en by die verbryselde en nederige van gees, om te laat herlewe die gees van die nederiges en te laat herlewe die hart van die verbryseldes.
4 Die loon van nederigheid is die vrees van die Here, is rykdom en eer en die lewe.
God verootmoedig sy volk om hulle te vernuwe en te herstel
God verootmoedig sy volk om hulle te vernuwe en te herstel
10 En tog het U ons verstoot en tot skande gemaak, en U trek nie saam met ons leërs uit nie.
23 Want nie langer sal dit donker wees daar waar benoudheid is nie: in die eerste tyd het Hy die land Sébulon en die land Náftali in veragting gebring, en in die laaste tyd bring Hy tot eer die weg na die see, die oorkant van die Jordaan, die streek van die heidene.
God verneder die hoogmoediges/Trotses
God verneder die hoogmoediges/Trotses
14 Ek sê vir julle, hierdie laaste een het geregverdig na sy huis gegaan eerder as die eerste een; want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en hy wat homself verneder, sal verhoog word.
Voorbeelde van beskeie/nederige mense
Voorbeelde van beskeie/nederige mense
Uitmuntende individue
Uitmuntende individue
David:
David:
18 Koning Dawid het toe ingegaan en voor die aangesig van die Here gebly en gesê: Wie is ek, Here Here, en wat is my huis, dat U my tot hiertoe gebring het?
Paulus
Paulus
19 en die Here gedien het met alle nederigheid en baie trane en beproewinge wat oor my gekom het deur die komplotte van die Jode;
Die voorbeeld van Jesus Christus
Die voorbeeld van Jesus Christus
5 Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was.
6 Hy, wat in die gestalte van God was, het dit geen roof geag om aan God gelyk te wees nie,
7 maar het Homself ontledig deur die gestalte van ’n dienskneg aan te neem en aan die mense gelyk geword;
8 en in gedaante gevind as ’n mens, het Hy Homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, die dood van die kruis.
