Meekness
Sermon • Submitted • Presented
0 ratings
· 27 viewsAn attitude of humble, submissive and expectant trust in God, and a loving, patient and gentle attitude towards others.
Notes
Transcript
Meekness required by God
Meekness required by God
3 Soek die Here, o alle ootmoediges van die land, wat sy ordening onderhou; soek geregtigheid, soek ootmoedigheid—miskien sal julle verborge bly op die dag van die toorn van die Here.
See also 1 Pe 3:4; Pr 16:19
God’s promises to the meek
God’s promises to the meek
Ps 37:11; Mt 5:5; 1 Pe 5:5
See also Jas 4:6; Ps 147:6; Is 66:2; Zep 3:11–12; Ps 25:9; Is 29:19; Ps 69:32 In Scripture, “the poor” frequently represent the humble, godly poor
God acts to save the meek
God acts to save the meek
6 He. Hulle het Hom aangesien en gestraal van vreugde, en hulle aangesig hoef nie rooi van skaamte te word nie.
7 Sajin. Hierdie ellendige het geroep, en die Here het gehoor, en Hy het hom uit al sy benoudhede verlos.
See also Pr 3:34; Ps 45:4; Ps 149:4; Ps 10:12; 2 Sa 22:28; Ps 10:17; Ps 18:27; Ps 76:9
Meekness is a correct attitude in prayer
Meekness is a correct attitude in prayer
18 Al is ek ellendig en behoeftig—die Here dink aan my; U is my hulp en my redder; my God, vertoef tog nie!
See also Ps 70:5
Godly wisdom produces meekness
Godly wisdom produces meekness
13 WIE is wys en verstandig onder julle? Laat hom uit sy goeie lewenswandel sy werke in sagmoedige wysheid toon.
Examples of meekness
Examples of meekness
Moses
Moses
3 Maar die man Moses was baie sagmoedig, meer as al die mense op die aardbodem.
David
David
See also 2 Sa 16:11–12
Ahab
Ahab
27 En toe Agab hierdie woorde hoor, het hy sy klere geskeur en ’n roukleed om sy lyf gebind en gevas; hy het ook met die roukleed geslaap en stadig rondgeloop.
Job
Job
21 en gesê: Naak het ek uit my moeder se skoot gekom, en naak sal ek daarheen terugkeer. Die Here het gegee, en die Here het geneem: die Naam van die Here sy geloofd!
Jeremiah
Jeremiah
19 Maar ek was soos ’n mak lam wat hulle lei om te slag; en ek het nie geweet dat hulle planne teen my beraam het nie: Laat ons die boom met sy vrugte verwoes, en laat ons hom uitroei uit die land van die lewendes, sodat aan sy naam nie meer gedink word nie!
See also Je 26:14
Mary, the mother of Jesus Christ
Mary, the mother of Jesus Christ
38 En Maria sê: Hier is die diensmaagd van die Here. Laat dit met my gaan volgens u woord. En die engel het van haar weggegaan.
Stephen
Stephen
60 En hy het op sy knieë neergeval en met ’n groot stem uitgeroep: Here, reken hulle hierdie sonde nie toe nie! En met dié woorde het hy ontslaap.
Paul
Paul
16 In my eerste verdediging het niemand my bygestaan nie, maar almal het my verlaat. Mag dit hulle nie toegereken word nie!
Meekness in the life of Jesus Christ
Meekness in the life of Jesus Christ
Mt 11:29; 2 Co 10:1
See also 1 Pe 2:23; Lk 23:34; Mt 21:5; Is 53:7; Mk 14:61
Meekness is expected in the life of the Christian
Meekness is expected in the life of the Christian
A necessary characteristic
A necessary characteristic
2 met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra
See also Col 3:12; Tt 3:2; 1 Pe 3:8; Php 2:3; Php 4:5; Ga 5:23
Towards enemies
Towards enemies
Mt 5:39–41; Ro 12:17–20
In leadership
In leadership
11 Maar jy, man van God, vlug van hierdie dinge weg, en jaag ná die geregtigheid, godsaligheid, geloof, liefde, lydsaamheid, sagmoedigheid.
In witness
In witness
15 Maar heilig die Here God in julle harte en wees altyd bereid om verantwoording te doen aan elkeen wat van julle rekenskap eis omtrent die hoop wat in julle is, met sagmoedigheid en vrees;
In discipline
In discipline
1 BROEDERS, as iemand ewenwel deur een of ander misdaad oorval word, moet julle wat geestelik is, so een reghelp met die gees van sagmoedigheid, terwyl jy op jouself let, dat jy ook nie versoek word nie.
See also Heb 5:2; 1 Co 4:21; 2 Ti 2:25
In the family
In the family
Eph 5:22; Eph 5:24; Eph 6:1; Col 3:18–20
In society
In society
Ro 13:1–2; Ro 13:5; 1 Ti 2:2
