Nature and effects of unbelief

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 1 view

Unbelief, or the failure to trust God, holds back his blessing and leads to condemnation and spiritual death.

Notes
Transcript

The nature of unbelief

Not trusting God

Psalm 78:22 DIEBYBEL:A19331953
22 omdat hulle in God nie geglo en op sy hulp nie vertrou het nie.

Rebelling against God

Hebrews 3:12 DIEBYBEL:A19331953
12 Sorg daarvoor, broeders, dat daar nie miskien in een van julle ’n bose en ongelowige hart is deurdat hy van die lewende God afvallig word nie.
See also Heb 3:16; Ps 78:40

Disobeying God

Heb 11:31 NIV footnote.
See also Eph 2:2; Heb 4:11; Heb 3:18–19

Questioning God’s truthfulness

1 John 5:10 DIEBYBEL:A19331953
10 Wie in die Seun van God glo, het die getuienis in homself. Hy wat God nie glo nie, het Hom tot leuenaar gemaak, omdat hy die getuienis nie geglo het wat God aangaande sy Seun getuig het nie.
See also 1 Jn 1:10; Ps 106:24

Unbelief as the result of the devil’s work

Taking away God’s word

Luke 8:12 DIEBYBEL:A19331953
12 Dié langs die pad is die hoorders. Daarna kom die duiwel en neem die woord uit hul hart weg, sodat hulle nie sou glo en gered word nie.

Causing spiritual blindness

2 Corinthians 4:4 DIEBYBEL:A19331953
4 naamlik die ongelowiges in wie die god van hierdie wêreld die sinne verblind het, sodat die verligting van die evangelie van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is, op hulle nie sou skyn nie.
See also Eph 4:18; Ro 1:21; 2 Co 4:3

Unbelief as the result of not belonging to God

John 10:26 DIEBYBEL:A19331953
26 Maar julle glo nie, want julle is nie van my skape nie, soos Ek vir julle gesê het.
See also 1 Co 2:14; Jn 5:38; Jn 8:44–45; Jn 12:37–40

Unbelief hinders Jesus Christ’s miracles

Matthew 13:58 DIEBYBEL:A19331953
58 En Hy het daar vanweë hulle ongeloof nie baie kragtige dade gedoen nie.

The consequences of persistent unbelief

Failure to receive God’s reward

Heb 3:19 The “rest” that God’s people enjoyed on entering the promised land is here taken to symbolise the final reward prepared by God for his people.
See also Jud 5; Heb 4:6; Heb 4:1–2

Exclusion from the people of God

Romans 11:20 DIEBYBEL:A19331953
20 Goed! Deur ongeloof is hulle afgebreek, maar jy staan deur die geloof. Moenie hoogmoedig wees nie, maar vrees.
See also Heb 6:4–6

Death in sin

John 8:24 DIEBYBEL:A19331953
24 Ek het dan vir julle gesê dat julle in jul sondes sal sterwe; want as julle nie glo dat dit Ek is nie, sal julle in jul sondes sterwe.
See also Ac 10:43; Ps 106:43; Mk 4:12

God’s wrath

John 3:36 DIEBYBEL:A19331953
36 Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van God bly op hom.
See also Ro 2:8; Ro 2:5; Ro 1:18

Condemnation by God

John 3:18 DIEBYBEL:A19331953
18 Hy wat in Hom glo, word nie veroordeel nie; maar hy wat nie glo nie, is alreeds veroordeel omdat hy nie geglo het in die Naam van die eniggebore Seun van God nie.
See also Jn 12:48; Re 21:8; 2 Th 2:12; Lk 12:46; Mk 16:16
Related Media
See more
Related Sermons
See more