Experience of God

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 2 views

Scripture stresses the importance and also the possibility of a true experience of the living God. This is contrasted with the more academic knowledge about him. Experiential knowledge of God comes through personal encounter, through the witness of the Holy Spirit, through reflection on his past goodness and through the shared experiences of others.

Notes
Transcript

Personal experience of God

Contrasted with academic knowledge

Job 42:5 DIEBYBEL:A19331953
5 Volgens hoorsê het ek van U gehoor; maar nou het my oog U gesien.
See also Jas 2:19; Je 31:34; Jn 4:42; Jn 5:39–40

Experience of God’s blessing

Psalm 34:8 DIEBYBEL:A19331953
9 Tet. Smaak en sien dat die Here goed is; welgeluksalig is die man wat by Hom skuil!
See also 1 Pe 2:3; Heb 6:4–5

Experiencing God through Scripture

Mt 22:29; Jn 5:39–40; Ac 17:11–12; 2 Ti 3:15–17

Knowing God through the Spirit

Romans 8:15–16 DIEBYBEL:A19331953
15 Want julle het nie ontvang ’n gees van slawerny om weer te vrees nie, maar julle het ontvang die Gees van aanneming tot kinders, deur wie ons roep: Abba, Vader! 16 Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is;
See also 1 Co 2:9–10; Jn 14:26; Jn 14:16–17; Is 64:4; Jn 16:14–15

Examples of personal encounter with God

Deuteronomy 11:2–7 DIEBYBEL:A19331953
2 En julle moet vandag weet dat ek nie spreek tot julle kinders wat die onderwysing van die Here julle God nie geweet en nie gesien het nie: sy grootheid, sy sterke hand en sy uitgestrekte arm 3 en sy tekens en sy dade wat Hy in Egipte gedoen het aan Farao, die koning van Egipte, en aan sy hele land; 4 en wat Hy gedoen het aan die leër van Egipte, aan sy perde en aan sy strydwaens waaroor Hy die waters van die Skelfsee laat aanstroom het toe hulle julle agtervolg het, sodat die Here hulle omgebring het tot vandag toe; 5 en wat Hy vir julle in die woestyn gedoen het tot julle aankoms op hierdie plek; 6 en wat Hy aan Datan en Abíram, die seuns van Elíab, die seun van Ruben, gedoen het—hoe die aarde sy mond oopgemaak en hulle saam met hul huisgesinne en hul tente en al die lewende wesens agter hulle aan, onder die hele Israel verslind het; 7 maar julle eie oë het gesien al die groot werke wat die Here gedoen het.
See also Dt 5:3–4; Ge 32:30 Jacob; Ex 3:3–4 Moses; Is 6:1 Isaiah; Ac 9:3–6 Saul of Tarsus; 2 Co 12:2–4 Paul; Re 1:17 John

Sharing experience of God

Experience of God through his people

Zechariah 8:23 DIEBYBEL:A19331953
23 So sê die Here van die leërskare: In dié dae sal tien man uit al die tale van die nasies die slip van ’n Joodse man gryp en dit vashou en sê: Ons wil met julle saamgaan, want ons het gehoor dat God met julle is.
See also Is 45:14; 1 Co 14:24–25

Leaders with experience of God

Joshua 24:31 DIEBYBEL:A19331953
31 En Israel het die Here gedien al die dae van Josua en al die dae van die oudstes wat lank ná Josua nog in die lewe was en met al die werke van die Here bekend was wat Hy vir Israel gedoen het.
See also Jdg 6:22; Nu 12:8; Ac 1:21–22; 1 Co 15:3–7; 2 Pe 1:16–18

Speaking to future generations

Deuteronomy 4:9–10 DIEBYBEL:A19331953
9 Neem jou net in ag en wees terdeë op jou hoede, dat jy die dinge nie vergeet wat jou oë gesien het nie, en dat hulle uit jou hart nie wyk al die dae van jou lewe nie; en jy moet dit aan jou kinders en jou kindskinders bekend maak: 10 die dag dat jy voor die aangesig van die Here jou God by Horeb gestaan het, toe die Here aan my gesê het: Vergader die volk vir My, en Ek sal hulle my woorde laat hoor, dat hulle kan leer om My te vrees al die dae wat hulle op die aarde lewe, en dit aan hulle kinders kan leer.
See also Ps 71:18; Ex 10:2; Dt 6:20–21; Job 8:8–9

Speaking from personal experience: OT

Deuteronomy 7:18–19 DIEBYBEL:A19331953
18 wees dan nie bevrees vir hulle nie; dink gedurig aan wat die Here jou God aan Farao en die hele Egipte gedoen het, 19 die groot versoekinge wat jou oë gesien het, en die tekens en die wonders en die sterke hand en die uitgestrekte arm waardeur die Here jou God jou uitgelei het; so sal die Here jou God aan al die volke doen vir wie jy bevrees is.
See also 1 Sa 17:34–37 David’s experience teaches him to trust God.

The exiles’ confidence is based upon God’s deliverance in the past:

Is 43:14–17; Is 51:9–11
Jeremiah 16:14–15 DIEBYBEL:A19331953
14 Daarom, kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat daar nie meer gesê sal word: So waar as die Here leef, wat die kinders van Israel uit Egipteland laat optrek het nie; 15 maar: So waar as die Here leef, wat die kinders van Israel laat optrek het uit die Noordland en uit al die lande waarheen Hy hulle verdryf het. Ja, Ek sal hulle terugbring in hulle land wat Ek aan hulle vaders gegee het.

Speaking from personal experience: NT

John 3:11 DIEBYBEL:A19331953
11 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, ons spreek wat ons weet en ons getuig van wat ons gesien het, en julle neem ons getuienis nie aan nie.
See also Jn 20:18; 1 Jn 1:1–3; Ac 4:13
John 9:25 DIEBYBEL:A19331953
25 En hy antwoord en sê: Of Hy ’n sondaar is, weet ek nie. Een ding weet ek: dat ek blind was en nou sien.
See also Jn 4:28–29; Mk 5:19–20

Confidence based on past experience

Mt 16:9–10 The disciples’ experience of Jesus Christ’s provision should have taught them not to worry about food; 2 Ti 4:17–18
Related Media
See more
Related Sermons
See more