Discouragement

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 5 views

A sense of unhappiness arising from a loss of confidence in one’s own abilities, in the reliability of God or in the power of the gospel. Discouragement can occur in the Christian life, especially when there is resistance to the gospel or in instances of personal failure. Scripture provides reassurance for those who experience discouragement.

Notes
Transcript

The experience of discouragement

Job 3:20–26 DIEBYBEL:A19331953
20 WAAROM gee Hy lig aan die ellendige en lewe aan die wat verbitterd is van siel; 21 wat wag op die dood, en hy kom nie; en meer na hom grawe as na verborge skatte; 22 wat bly sou wees met gejuig, hulle sou verheug as hulle die graf kon vind? 23 Waarom gee Hy lig aan ’n man wie se weg verborge is, ’n man wat deur God aan alle kante ingesluit is? 24 Want soos my brood kom my gesug, en my gebrul word uitgestort soos water. 25 As ek iets vreesliks vrees, kom dit oor my; en die ding waarvoor ek bang is, kom na my toe. 26 Ek het geen kalmte en geen stilte en geen rus nie, of daar kom die onrus!
See also Zec 10:2; Is 21:2–4; Nu 21:4–5 the Israelites in the desert; Jos 2:8–11 the Canaanites and Rahab; 1 Sa 17:10–11 the Israelites and Goliath; 2 Ki 19:26 God’s judgment on Sennacherib; Job 5:6–7; Ps 38:1–14; Pr 1:26–27 Wisdom speaks to the sinner; Ec 2:17–20 the Teacher’s disillusion; Je 45:3 to Baruch; Eze 21:7 God’s judgment on Israel; 2 Co 1:8–9 Paul

Prayer in discouragement

Psalm 42:5–11 DIEBYBEL:A19331953
6 Wat buig jy jou neer, o my siel, en is onrustig in my? Hoop op God; want ek sal Hom nog loof—die verlossing van sy aangesig! 7 o My God, my siel buig hom neer in my; daarom dink ek aan U uit die land van die Jordaan en die Hermons, van die klein gebergte af. 8 Die vloed roep na die vloed by die gedruis van u waterstrome; al u bare en u golwe het oor my heengegaan. 9 Maar die Here sal oordag sy goedertierenheid gebied, en in die nag sal sy lied by my wees, ’n gebed tot die God van my lewe. 10 Ek wil spreek tot God: My rots, waarom vergeet U my? Waarom gaan ek in die rou deur die vyande se verdrukking? 11 Met ’n doodsteek in my gebeente smaad my teëstanders my as hulle die hele dag vir my sê: Waar is jou God? 12 Wat buig jy jou neer, o my siel, en wat is jy onrustig in my? Hoop op God, want ek sal Hom nog loof—die verlossing van my aangesig en my God!
See also Je 8:18–19; Ps 31:9–12; Ne 9:32; Jon 2:1–2; Dt 26:6–7; 2 Sa 22:7 David; 2 Ch 20:9 Jehoshaphat; Is 38:14 Hezekiah

Endurance in discouragement

Isaiah 42:3–4 DIEBYBEL:A19331953
3 Die geknakte riet sal Hy nie verbreek en die dowwe lamppit nie uitblus nie; met getrouheid sal Hy die reg uitbring. 4 Hy sal nie dof brand of geknak word, totdat Hy die reg op aarde gegrond het nie; en die eilande wag op sy leer.
See also Heb 12:3; 2 Th 1:4; Heb 10:32; 2 Co 6:4–10 Paul; Re 2:3 concerning the church at Ephesus

Discouragement through disobedience

Jeremiah 8:9 DIEBYBEL:A19331953
9 Die slim mense kom in die skande, is verslae en verstrik. Kyk, hulle het die woord van die Here verwerp, en watter wysheid sou hulle hê?
See also 1 Sa 28:15–18; Job 15:24–25 Eliphaz to Job; Zep 1:17

Discouragement and discipline

Hebrews 12:5–7 DIEBYBEL:A19331953
5 En julle het die vermaning heeltemal vergeet wat tot julle as seuns spreek: My seun, ag die tugtiging van die Here nie gering nie en beswyk nie as jy deur Hom bestraf word nie; 6 want die Here tugtig hom wat Hy liefhet, en Hy kasty elke seun wat Hy aanneem. 7 As julle die tugtiging verdra, behandel God julle as seuns; want watter seun is daar wat die vader nie tugtig nie?
See also Jdg 2:14–15; Is 26:16

Effects of discouragement

Proverbs 17:22 DIEBYBEL:A19331953
22 ’n Vrolike hart bevorder die genesing, maar ’n verslae gees laat die gebeente uitdroog.
See also Pr 15:13; Ex 6:9 the Israelites in Egypt; 2 Sa 4:1; Ezr 4:4 the rebuilding of the temple; Job 4:5; Pr 18:14

Resisting discouragement

Deuteronomy 1:21 DIEBYBEL:A19331953
21 Kyk, die Here jou God het die land aan jou oorgegee; trek op, neem dit in besit soos die Here, die God van jou vaders, jou gesê het; wees nie bevrees en wees nie verskrik nie.
See also Jos 8:1; Je 51:46; Jn 14:1; Ga 6:9; Jos 1:9; 2 Ti 4:5; 1 Sa 17:32 David reassuring Saul about Goliath; 1 Ch 22:13 David to Solomon; 2 Ch 32:7 Hezekiah; Lk 18:1; Eph 3:13

God’s help in discouragement

Romans 8:35–39 DIEBYBEL:A19331953
35 Wie sal ons skei van die liefde van Christus—verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard? 36 Soos geskrywe is: Om U ontwil word ons die hele dag gedood, ons is gereken as slagskape. 37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het. 38 Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge 39 of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie.
See also Dt 31:8; Is 61:1; Jn 16:33; Lk 4:18; Dt 31:6; Is 40:29–31; 2 Ch 20:15; Ps 34:18; Jos 1:9; Je 30:10; 2 Ch 20:17; 1 Ch 28:20; Dt 31:23; 2 Co 7:6 Paul

Warnings not to discourage others

The Israelites discouraged when on the point of entering the promised land

Obadiah 12 DIEBYBEL:A19331953
12 En tog moes jy nie met genot die dag van jou broer aanskou het nie, die dag van sy onheil, en jou nie verheug het oor die kinders van Juda op die dag van hulle ondergang nie en nie gespog het op die dag van benoudheid nie!
See also Dt 1:28 by the spies; Nu 32:7 by the Gadites and Reubenites

General warnings not to discourage others

Ps 109:16; Zec 10:2; Ac 15:19 James advises against discouraging the Gentiles; Col 3:21

The need to stand with the discouraged

Hebrews 13:3 DIEBYBEL:A19331953
3 Dink aan die gevangenes asof julle medegevangenes is, en aan die wat mishandel word, as mense wat self ook ’n liggaam het.
See also Jas 1:27; Ro 12:15; Je 8:21; Job 6:14
Related Media
See more
Related Sermons
See more