Wag op die Here se tyd.
Bible App Devotion • Sermon • Submitted • Presented
0 ratings
· 15 viewsNotes
Transcript
1 PETRUS 5:6 AFR83
[6] Onderwerp julle daarom in nederigheid aan die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die tyd wat Hy bestem het.
Het die Here jou geroep vir die werk van sy koningkryk? Wag jy op hom om sy belowtes na te kom? Kan jy nie verstaan hoekom jou planne nie uitwerk nie? Wel wees te rus gestel. Jys in n goeie plek. Die Here is besig met jou.
Om te wag op die Here is n patroon wat ons sien in die Bybel. Maar in ons tyd van wag is die Here dikwels besig om ons voorteberei vir wat hy vir ons het. Hy wil nie vir ons op die regte ding op die verkeerde tyd gee nie. Hy ken ons swakpunte en vermoës, en moet dikwels eers in ons n werk van nederigheid bestem voordat ons gaan voortgaan in dit wat hy vir ons het.
Josef moes eers n les leer in die tronk, voordat die Here vir Hom n leier gemaak het in Egipte.
Die Israelite moes wag vir vertieg jaar voordat julle die belowe land ontvang het. Hulle moes eers leer om afhanklik van die Here te wees, voordat hulle kon vertroue word met die rykdom van die belowe land.
David was gesalf as Koning as Kind, maar was moes vir jare wag voordat die Here hom toegelaat het om daai plek te neem. Die Here moes n werk van nederdigheid in om begin het deur die hand van Saul.
Die Here sal jou op die regte tyd, verhoog en bestem. Maar vir nou, wees nederig, vertrou die Here en laat Hom toe om n dieper werk binne jou te doen. Sodat wanneer die Here jou bevorder na nuwe hoogtes toe - dat jou hart reg is vir dit. Dankie.
