Untitled Sermon (3)

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 9 views
Notes
Transcript

Skatte in die hemel?

Skatte in die hemel

33“Verkoop julle besittings en gee bydraes vir die armes. Skaf vir julle ’n beurs aan wat nie leeg raak nie, ’n onuitputlike rykdom in die hemel, waar geen dief dit kan bykom en geen mot dit kan verniel nie. 34Waar julle skat, is daar sal julle hart ook wees.”

Te veel Fokus op aardse dinge.
Job: Kaal het ek in die wêreld gekom en kaal gaan ek daar uitgaan.
Ek kan niks met my saamneem nie.
Prediker: alles ‘n gejaag na wind
Te min aandag en tyd met God.
Persoonlike verhouding
Stilte tyd
Aanbidding
Bybesltudie
Wat is die skat?
Nie net kind van God
Nie net ewige lewe
??
Related Media
See more
Related Sermons
See more
Earn an accredited degree from Redemption Seminary with Logos.