Prayer - The Ugly

Prayer - The Good, The Bad & The Ugly  •  Sermon  •  Submitted   •  Presented   •  38:37
0 ratings
· 20 views

When your character or motives are being attacked it becomes very personal. How should you handle those ugly situations in your life?

Files
Notes
Transcript

Prayer - Recap:

    • 1. Priority – Therésa
    • 2. Urgent necessity
      • 1 PETRUS 4:7 "Die einde van alles is naby. Daarom moet julle selfbeheersd en nugter wees, sodat julle kan bid."
      • MATTEUS 26:41 "Waak en bid, sodat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is gewillig, maar die vlees is swak."
    • 3. Ask for Good things
    • 4. Guard against and break strongholds

Prayer - The Ugly:

"BEWAAK"

    • MATTEUS 16:24 (NLV) "Jesus het toe vir sy dissipels gesê: “As julle my volgelinge wil wees, moet julle julle eie ek prysgee, julle kruis op julle skouers neem, en agter My aan kom.
    • MATTEUS 6:10 (NLV) "10 Laat u koninkryk kom. Laat u wil hier op aarde uitgevoer word soos in die hemel.

Die moeilikste stryd om te verg

    • Dis 'n aanslag teen jou as persoon
    • "... it's personal"
      • My kinders wil nie met my praat nie
      • My x-man is nie betrokke by die kinders nie
      • My vrou wil my die heeltyd voorskryf wat om te doen
      • My man wil nie saam met my kerk toe gaan nie
      • My baas sien net my foute raak, nie die goeie wat ek doen nie.

Die hoof doel van hierdie aanslag is VERDEELDHEID

Do not RETALIATE!!!

In relationships, winning always comes at a cost,

    • Haal die fokus van die persoon af en sit dit op die vyand.
    • (Bid teen die aanslag)

2 Questions:

    • Q1: Why do you feel the way you do?
    • Q2: Why did the other person say/act the way they did?

NB: Beware of assumptions!

Ephesians 6:12 (GW)

12 This is not a wrestling match against a human opponent. We are wrestling with rulers, authorities, the powers who govern this world of darkness, and spiritual forces that control evil in the heavenly world.

1 Peter 5:8 (NLT)

8 Stay alert! Watch out for your great enemy, the devil. He prowls around like a roaring lion, looking for someone to devour.

Romans 12:19 (CEV)

19 Dear friends, don't try to get even. Let God take revenge. In the Scriptures the Lord says, “I am the one to take revenge and pay them back.”

Related Media
See more
Related Sermons
See more
Earn an accredited degree from Redemption Seminary with Logos.