Wat kan gebede verhinder?
Prayer - The Good, The Bad & The Ugly • Sermon • Submitted • Presented • 39:02
0 ratings
· 55 viewsFiles
Notes
Transcript
Select all the text in this box and paste your sermon here...
Verhinderde Gebede
Hoekom word my gebed soms/dikwels nie beantwoord nie?
Redes hoekom gebede dalk nie beantwoord word nie.
- 1. Gebroke verhoudings (Mark 11:25; 1 Pet 3:7).
- 2. Verkeerde motiewe (Jak 4:1-3; 1 Joh 5:14).
- 3. Ons vergeet wat die DOEL van gebed is:
- Ons is nie die hoofkarakter in die storie nie.
- God bestaan nie om ons te dien nie.
- 4. Sonde wat jy in jou lewe toelaat (Ps 66:18; Spr 28:9; Jes 59:1-2).
- 5. Ongeloof (Jak 1:6-8).
- 6. Soms het God 'n beter plan (1 Joh 5:14)
