Psalm 23: 1-11

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 20 views
Notes
Transcript

Psalm 25:1 AFR1983
Van Dawid. Tot U, Here, rig ek my,
Psalm 25:2 AFR1983
my God, op U vertrou ek. Laat my vertroue tog nie tevergeefs wees nie, laat my vyande nie juig oor wat met my gebeur nie.
Psalm 25:3 AFR1983
Niemand wat sy verwagting in U stel, sal beskaam word nie. Dié wat nie op U vertrou nie, hulle kom in die skande.
Psalm 25:4 AFR1983
Maak my u wil bekend, Here, leer my u paaie.
Psalm 25:5 AFR1983
Laat u waarheid my lei en onderrig my daarin, want U is God, my redder. In U stel ek elke dag my verwagting.
Psalm 25:6 AFR1983
Dink aan die liefde en trou, Here, wat U van altyd af betoon het.
Psalm 25:7 AFR1983
Moet tog nie dink aan die sondes en oortredinge van my jeug nie. Dink aan my in u trou, Here, omdat U goed is.
Psalm 25:8 AFR1983
Die Here is goed en regverdig: Hy wys selfs vir sondaars die pad aan,
Psalm 25:9 AFR1983
Hy laat aan hulpeloses reg geskied en Hy leer hulle sy pad.
Psalm 25:10 AFR1983
Liefde en trou is die paaie wat die Here bewandel met dié wat sy verbond en verordeninge bewaar.
Psalm 25:11 AFR1983
Ter wille van u Naam, Here, vergewe my my sonde, want dit is groot.
Related Media
See more
Related Sermons
See more
Earn an accredited degree from Redemption Seminary with Logos.