Jesaja 53: 1 - 5

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 2 views
Notes
Transcript

Isaiah 53:1 AFR1983
Wie sal ons glo as ons hiervan vertel? Wie sal die mag van die Here hierin kan raaksien?
Isaiah 53:2 AFR1983
Die dienaar was soos ’n loot wat voor die Here uitspruit, soos ’n plant wat wortel skiet in droë grond. Hy het nie skoonheid of prag gehad dat ons na hom sou kyk nie, nie die voorkoms dat ons van hom sou hou nie.
Isaiah 53:3 AFR1983
Hy was verag en deur die mense verstoot, ’n man van lyding wat pyn geken het, iemand vir wie die mense die gesig wegdraai. Hy was verag, ons het hom nie gereken nie.
Isaiah 53:4 AFR1983
Tog het hy óns lyding op hom geneem, óns siektes het hy gedra. Maar ons het hom beskou as een wat gestraf word, wat deur God geslaan en gepynig word.
Isaiah 53:5 AFR1983
Oor ons oortredings is hy deurboor, oor óns sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom, deur sý wonde het daar vir ons genesing gekom.
Related Media
See more
Related Sermons
See more
Earn an accredited degree from Redemption Seminary with Logos.