Bou jou huis!
Hannes van As
Sermon • Submitted • Presented
0 ratings
· 11 viewsNotes
Transcript
Skriflesing: Matt. 7:21-27 Teksvers: Matt. 7:24
Inleiding:
Inleiding:
Almal is besig om te bou! Lewe, gesin, familie, koninkryk, loopbaan, nalatenskap. Sommige bou NIKS (Matt. 7:21-23)! Andere bou HUIS (Matt. 7:24-27).
Vrae oor huisbou: Waarom? Waar? Waarmee? Hoe?
Inhoud:
Inhoud:
1. WAAROM moet ons bou?
Pad van HEILIGMAKING! Matt. 7:16-20; Heb. 12:14 Sonder groei sterf jy!
Deur Christus GEKEN te word! Matt. 7:23
Storms te DEURSTAAN! Matt. 7:25, 27
LOON te ontvang! Matt. 6:19-21; 2 Cor. 5:10; 1 Cor. 3:14
2. WAAR moet ons bou?
Op die ROTS! Matt. 7:24
Sterk FONDASIE! Luk. 6:48
JESUS! 1 Cor. 10:4; 1 Pet. 2:4; Eph. 2:20 Baie bou los van Christus! Matt. 7:21-23
3. WAARMEE moet ons bou?
VRUG! Matt. 7:17-19; Joh. 15:1-8
WERKE! 1 Cor. 3:12-15; 2 Cor. 5:10
4. HOE moet ons bou?
Diep GRAWE! Luk. 6:48 Verhouding - Jesus leer ken! Sy hart - Sy wil!
GEHOORSAAMHEID! Matt. 7:24 “… en dit doen...”
Nie soos JY wil! Matt. 7:21-23 Al lyk dit reg, selfs in Sy Naam, is dit wat Hy verlang? 1 Sam. 15:22
LIEFDESWERKE! 1 Joh. 5:3; Gen. 29:20
Met OORGAWE! Phil. 2:13; Joh. 15:5; Ps. 127:1
Slot:
Slot:
Bou jou huis! - Bou jou lewe, gesin, familie, loopbaan, nalatenskap op DIE ROTS!
Bou jou huis, in gehoorsaamheid en met oorgawe! Gee oor aan Sy WIL, Sy BEGEERTE, Sy PLAN, Sy GEES!
Dan sal jy die storms kan DEURSTAAN!
Matt. 7:24-25
