1 John 2: 15-17

Sermon  •  Submitted   •  Presented
0 ratings
· 2 views
Notes
Transcript

1 John 2:15 AFR1983
Moenie die sondige wêreld en die dinge van die wêreld liefhê nie. As iemand die wêreld liefhet, is die Vader se liefde nie in hom nie.
1 John 2:16 AFR1983
Die wêreldse dinge—alles wat die sondige mens begeer, alles wat sy oë sien en begeer, al sy gesteldheid op besit—kom nie van die Vader nie, maar uit die wêreld.
1 John 2:17 AFR1983
En die wêreld met sy verleidelike dinge gaan verby, maar wie die wil van God doen, bly ewig lewe.
Ezekiel 36:26 AFR1983
Ek sal julle ’n nuwe hart en ’n nuwe gees gee, Ek sal die kliphart uit julle liggaam uithaal en julle ’n hart van vleis gee.
Ezekiel 36:27 AFR1983
Ek sal my Gees in julle gee en Ek sal maak dat julle volgens my voorskrifte leef en my bepalings gehoorsaam en nakom.
Related Media
See more
Related Sermons
See more
Earn an accredited degree from Redemption Seminary with Logos.