Attitudes, to other people
Sermon • Submitted • Presented
0 ratings
· 2 viewsScripture illustrates a range of attitudes towards other people, some of which are commended, while others are condemned.
Notes
Transcript
Love
Love
34 ’n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê.
35 Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.
See also Mt 22:39; 1 Jn 3:11; Eph 5:2; 1 Jn 4:7; 1 Co 13:1–13; 1 Th 4:9
Forgiveness
Forgiveness
13 Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander ’n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen.
See also Eph 4:32; Mk 11:25; Mt 6:14; Lk 6:37; Lk 17:3
Unselfishness
Unselfishness
4 Julle moet nie elkeen na sy eie belange omsien nie, maar elkeen ook na die ander s’n.
See also Pr 18:1; Ga 5:19–20; Php 1:17; Jas 3:14; Jas 3:16
Pride
Pride
16 wees eensgesind onder mekaar; moenie na hoë dinge streef nie, maar voeg julle by die nederige; moenie eiewys wees nie;
See also Pr 8:13; 2 Co 12:7; Ga 5:26
Jealousy
Jealousy
4 Woede is wreed, en toorn kook oor; maar wie kan voor jaloersheid standhou?
See also 1 Co 3:3; Ge 30:1; Ge 37:11; Ac 5:17; Ac 7:9; 2 Co 12:20
Judgment
Judgment
37 En julle moet nie oordeel nie, dan sal julle nooit geoordeel word nie. Julle moet nie veroordeel nie, dan sal julle nooit veroordeel word nie. Spreek vry, en julle sal vrygespreek word.
See also Jn 8:3–7
Anger
Anger
31 Alle bitterheid en woede en toorn en geskreeu en lastering moet van julle verwyder word, saam met alle boosheid.
See also Eph 4:26; Mk 3:5; Ge 4:3–5; 2 Ki 5:11; 1 Ti 2:8
Hatred
Hatred
15 Elkeen wat sy broeder haat, is ’n moordenaar; en julle weet dat geen moordenaar die ewige lewe as iets blywends in hom het nie.
See also 1 Jn 2:9; 1 Jn 2:11; 1 Jn 4:20
Partiality
Partiality
3 En Israel het Josef meer liefgehad as al sy seuns; want hy was vir hom ’n seun van die ouderdom; en hy het vir hom ’n lang rok met moue gemaak.
See also Le 19:15; 1 Ti 5:21; Jas 2:1–4; Ge 25:28; Ex 23:3
Helpfulness
Helpfulness
36 En in Joppe was daar ’n sekere dissipelin met die naam van Tabíta, wat, as dit vertaal word, beteken Dorkas. Sy was oorvloedig in goeie werke en aalmoese wat sy gedoen het.
See also Ac 20:35; 1 Co 12:28; Eze 16:49; Mt 25:44; 2 Co 9:2; 1 Ti 5:9–10; Heb 6:10
Hospitality
Hospitality
13 Maak voorsiening in die behoeftes van die heiliges; streef na gasvryheid;
See also Heb 13:2; Lk 10:38; Ge 18:1–8
Generosity
Generosity
2 dat onder baie beproewing deur verdrukking hulle oorvloedige blydskap by hulle diepe armoede oorvloedig was in hulle ryke milddadigheid.
See also Mt 10:8; Ac 10:2; 1 Ti 6:18; Ps 37:21; Ps 37:26; 2 Co 9:6–7
Kindness
Kindness
32 Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het.
See also Col 3:12; 1 Co 13:4; Pr 14:31; Tt 2:4–5; 2 Ti 2:24
Humility
Humility
5 Net so moet julle, jongeres, aan die oueres onderdanig wees; en wees almal met ootmoed bekleed in onderdanigheid aan mekaar, want God weerstaan die hoogmoediges, maar aan die nederiges gee Hy genade.
See also Pr 3:34; Mt 20:26–28; Php 2:3–8; Tt 3:1–2; Jas 3:13
Patience
Patience
14 En ons versoek julle, broeders, vermaan die onordelikes, bemoedig die kleinmoediges, ondersteun die swakkes, wees lankmoedig teenoor almal.
See also Col 1:11; 2 Ti 4:2; 1 Co 13:4; Ga 5:22; Pr 16:32; Eph 4:2; Jas 5:7–11
Submission
Submission
21 en aan mekaar onderdanig is in die vrees van God.
Submission to governing authorities:
Submission to governing authorities:
Ro 13:1; Ro 13:5; 1 Pe 2:13
Submission of wives to husbands:
Submission of wives to husbands:
Eph 5:22–24; Col 3:18; 1 Ti 2:11; 1 Pe 3:1; 1 Pe 3:5–6
Jas 3:17; 1 Pe 2:18 submission of slaves to masters; 1 Pe 5:5
Gentleness
Gentleness
5 Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby.
See also Col 3:12; Eph 4:2; Ga 5:23
