Fruit, spiritual

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 6 views

The spiritual life and growth of believers is likened to a fruit-bearing tree. As the fruit is evidence of the health and vigour of the tree, so the believer’s life, attitudes and behaviour should reflect the presence of the Holy Spirit.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Believers should exhibit evidence of their conversion

James 3:13 AFRIKAAN
Is daar ’n wyse en verstandige mens onder julle? Dan moet hy dit toon deur sy goeie gedrag en deur dade wat van nederigheid en wysheid getuig.
See also ; ; ; ; ; ;

The nature of spiritual fruit

Galatians 5:22–23 AFRIKAAN
Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge het die wet niks nie.
See also ; ;

The sources of spiritual fruit

Acceptance of the gospel

Luke 8:15 AFRIKAAN
Die deel wat in goeie grond val, dui op dié wat die woord met ’n goeie en opregte hart hoor en dit bewaar en deur volharding vrug dra.

The old way of life put to death

John 12:24 AFRIKAAN
Dít verseker Ek julle: As ’n koringkorrel nie in die grond val en sterwe nie, bly hy net een; maar as hy sterwe, bring hy ’n groot oes in.
See also ; ; ; ; ;

Actively living a new life in Jesus Christ

Galatians 6:7–9 AFRIKAAN
Moenie julleself mislei nie: God laat nie met Hom spot nie. Wat ’n mens saai, dit sal hy ook oes. Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes. Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel.
See also ; ; ; ; ; ; ; ;

Remaining close to Jesus Christ

John 15:4–5 AFRIKAAN
Julle moet in My bly en Ek in julle. ’n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as hy nie aan die wingerdstok bly nie; en so julle ook nie as julle nie in My bly nie. “Ek is die wingerdstok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.

Submission to God’s discipline

Hebrews 12:10–11 AFRIKAAN
Ons vaders het ons wel ’n kort tydjie na hulle goeddunke getug, maar Hy tug ons tot ons beswil sodat ons in sy heiligheid mag deel. Wanneer ons getug word, lyk die tug op daardie oomblik nie na iets om oor bly te wees nie, maar om oor te huil. Later lewer dit egter vir dié wat daardeur gevorm is, ’n goeie vrug: vrede omdat hulle gehoorsaam is aan die wil van God.
See also
Related Media
See more
Related Sermons
See more