Religion
Sermon • Submitted
0 ratings
· 15 viewsA set of beliefs, a form of worship, ritual, prayer and a code of moral behaviour. True faith in God, moral standards and good works are important in relation to a biblical understanding of true religion, which is contrasted with the false religion of paganism.
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
Belief
Belief
As ’n mens nie glo nie, is dit onmoontlik om te doen wat God wil. Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan en dat Hy dié wat Hom soek, beloon.
See also
Belief can easily be misdirected and become superstition:
Belief can easily be misdirected and become superstition:
;
; Belief by itself is insufficient for salvation.
Worship
Worship
Die manne het toe baie bang geword vir die Here en hulle het vir Hom ’n offer gebring en geloftes afgelê
See also ; ;
Ritual
Ritual
Die Fariseërs, en tewens die Jode oor die algemeen, eet immers nie as hulle nie eers hulle hande behoorlik gewas het nie. So hou hulle hulle aan die oorgelewerde gebruik van die voorgeslagte. En wanneer hulle van die dorp af kom, eet hulle nie as hulle nie eers gewas het nie. Daar is ook nog baie ander oorgelewerde gebruike waaraan hulle hulle hou soos hoe om koppies, bekers, bakke en stoele te was.
See also ; ;
Prayer
Prayer
Van die hout wat oorbly,
maak hy ’n god, ’n beeld,
hy buig voor hom en aanbid hom,
hy bid tot hom en sê:
“Red my, want jy is my god!”
See also ; ; ;
Code of behaviour
Code of behaviour
U het op Sinaiberg afgekom,
met hulle uit die hemel gepraat
en vir hulle bepalings vasgestel
wat billik is,
wette wat vas staan,
voorskrifte en gebooie
wat goed is.
U het hulle geleer
van u gewyde sabbat
en aan hulle gebooie, voorskrifte
en ’n wet gegee
deur Moses, u dienaar.
See also ; ; Religious people do not always see the inconsistencies in their behaviour; ; ;
True religious practice
True religious practice
Egte en suiwer godsdiens voor God die Vader is om weeskinders en weduwees in hulle moeilike omstandighede by te staan en om jou skoon te hou van die besmetting van die wêreld
Moral standards
Moral standards
Dit kom nie daarop aan of iemand besny is of nie, maar wel of hy die gebooie van God onderhou.
See also ; ; ; ;
Good works
Good works
Maar as ’n weduwee kinders of kleinkinders het, moet die kinders leer om as gelowiges allereers hulle verpligtinge teenoor hulle eie familie na te kom en so hulle ouers en grootouers iets te vergoed. Dit is volgens die wil van God.
See also ; ;