Jesus Christ, attitude to OT

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 10 views

Jesus Christ’s teaching was based largely on the OT, which he treated as God’s inspired and authoritative word, but which he had the authority to interpret.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Jesus Christ recognises the OT as Scripture

Jesus Christ calls the OT “Scripture”

John 10:35 Afrikaanse Ou Vertaling
35 As dit húlle gode noem tot wie die woord van God gekom het, en die Skrif nie gebreek kan word nie,
See also ; ; ; ; ;

Jesus Christ underlines the authority of the OT

John 5:46–47 Afrikaanse Ou Vertaling
46 Maar as julle Moses geglo het, sou julle My glo, want hy het van My geskrywe. 47 En as julle sy geskrifte nie glo nie, hoe sal julle my woorde glo?

The OT is authoritative over Jesus Christ’s opponents

Matthew 23:23 Afrikaanse Ou Vertaling
23 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle gee tiendes van kruisement en anys en koljander, en die swaarste van die wet laat julle ná: die reg en die barmhartigheid en die trou. Hierdie dinge behoort julle te doen sonder om die ander na te laat.
See also ; ;

The OT is authoritative over Satan

Matthew 4:4 Afrikaanse Ou Vertaling
4 Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.
See also ; ; ; ;

Jesus Christ regards the OT as being fulfilled in himself

Jesus Christ regards his ministry as fulfilling the OT

Matthew 5:17–18 Afrikaanse Ou Vertaling
17 MOENIE dink dat Ek gekom het om die wet of die profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul. 18 Want voorwaar Ek sê vir julle, voordat die hemel en die aarde verbygaan, sal nie een jota of een titteltjie van die wet ooit verbygaan totdat alles gebeur het nie.
See also ; ; ; ; ; ;

Jesus Christ regards his death as fulfilling OT prophecy

Luke 18:31–32 Afrikaanse Ou Vertaling
31 EN Hy het die twaalf by Hom geneem en vir hulle gesê: Kyk, ons gaan op na Jerusalem, en alles wat deur die profete geskrywe is, sal aan die Seun van die mens vervul word. 32 Want Hy sal oorgelewer word aan die heidene en bespot en mishandel word, en op Hom sal gespuug word;
See also ; ; ;

Other aspects of the OT fulfilled or affirmed by Jesus Christ

; ; ; ; ; ; ; ; ; ;

Jesus Christ confirms the OT teaching about judgment

Matthew 12:41–42 Afrikaanse Ou Vertaling
41 Die manne van Ninevé sal in die oordeel opstaan saam met hierdie geslag en dit veroordeel; want hulle het hul op die prediking van Jona bekeer, en—meer as Jona is hier! 42 Die koningin van die Suide sal in die oordeel opstaan saam met hierdie geslag en dit veroordeel; want sy het gekom van die eindes van die aarde af om die wysheid van Salomo te hoor, en—meer as Salomo is hier!
See also

Jesus Christ interprets OT teaching

Jesus Christ interprets OT teaching about the Sabbath

Mark 2:25–28 Afrikaanse Ou Vertaling
25 En Hy sê vir hulle: Het julle nooit gelees wat Dawid gedoen het nie—toe hy in die nood was, en hy en die wat by hom was, honger gehad het — 26 hoe hy in die huis van God gegaan het in die tyd van Ábjatar, die hoëpriester, en die toonbrode geëet het wat vir niemand behalwe die priesters geoorloof is om te eet nie; en ook aan die wat saam met hom was, gegee het? 27 En Hy sê vir hulle: Die sabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die sabbat nie. 28 Daarom is die Seun van die mens Here ook van die sabbat.

Jesus Christ interprets OT teaching about religious practices

; ; ;

Jesus Christ interprets OT teaching about purity

Mark 7:18–19 Afrikaanse Ou Vertaling
18 En Hy sê vir hulle: Is julle ook so sonder verstand? Begryp julle nie dat alles wat van buite af in die mens ingaan, hom nie onrein kan maak nie, 19 omdat dit nie ingaan in sy hart nie, maar in die maag, en dit gaan in die heimlikheid uit en maak al die voedsel rein?

Jesus Christ interprets OT teaching about family life

; ; ; ; ; ;

Jesus Christ interprets OT teaching about retaliation

Matthew 5:38–42 Afrikaanse Ou Vertaling
38 Julle het gehoor dat daar gesê is: Oog vir oog en tand vir tand. 39 Maar Ek sê vir julle dat julle ’n slegte mens nie moet weerstaan nie; maar as iemand jou op jou regterwang slaan, draai ook die ander een na hom toe. 40 En hy wat met jou na die gereg wil gaan en jou onderkleed wil neem, laat hom ook die bo-kleed kry. 41 En elkeen wat van jou een myl afdwing, loop met hom twee myl saam. 42 Gee aan hom wat jou iets vra, en wys hom nie af wat van jou wil leen nie.

Jesus Christ refers to the OT in his teaching

; ; ; ; ;

Jesus Christ uses the language of the OT

; ; ; ; ; ; ;

Jesus Christ appeals to the OT in its entirety

The murders of Abel and Zechariah occur in the first (Ge 4:8) and last (2Ch 24:21) books of the Hebrew OT (Chronicles comes at the close of the OT according to the Hebrew arrangement).
See also ; The Law, the Prophets and the Psalms are the three divisions of the Hebrew OT.

Jesus Christ treats the OT as a true historical record

The patriarchs:

; ;

Moses:

;
Solomon

The prophets:

; ;
Related Media
See more
Related Sermons
See more