WIE IS JY NOU EINTLIK
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
WAT IS JOU WARE IDENTITEIT
WAT IS JOU WARE IDENTITEIT
Ons is Geregverdig
Ons is Geregverdig
en hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Jesus is.
Rom
Geen Veroordeling
Geen Veroordeling
Rom 8:1
Afrikaanse Ou Vertaling Hoofstuk 8
DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.
Afrikaanse Ou Vertaling Hoofstuk 8
DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.
Ons is Vrygemaak van die dodelike krag van sonde
Ons is Vrygemaak van die dodelike krag van sonde
Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood.
Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood.
Rom 8:2
Ons is Skoon - Heilig - gemaak in Christus Jesus
Ons is Skoon - Heilig - gemaak in Christus Jesus
aan die gemeente van God wat in Korinthe is, aan die geheiligdes in Christus Jesus, die geroepe heiligdes, saam met almal wat die Naam van onse Here Jesus Christus in elke plek aanroep, hulle sowel as onse Here:
1 Cor 1:2
Ons is Rein en Heilig in Christus
Ons is Rein en Heilig in Christus
Maar deur Hom is julle in Christus Jesus, wat vir ons geword het wysheid uit God en geregtigheid en heiligmaking en verlossing.
1Cor 1:20
Nuwe lewe met die OPstanding
Nuwe lewe met die OPstanding
Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word;
1Cor 15:22
Ons is ‘n Nuwe Skepsel - MENS
Ons is ‘n Nuwe Skepsel - MENS
Daarom, as iemand in Christus is, is hy ’n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.
17
Ons kom in die regte Stand met God
Ons kom in die regte Stand met God
Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom.
2Cor 5:
Ons is een in Christus saam met al die ander Gelowiges
Ons is een in Christus saam met al die ander Gelowiges
Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus.
Gal 3:
Ons is geseënd met alle Geestelike seën in Christus
Ons is geseënd met alle Geestelike seën in Christus
GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus,
Eph 1:
Ons is Heilig sonder Gebrek
Ons is Heilig sonder Gebrek
soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees,
Ons is aangeneem as God se Kinders in Christus
Ons is aangeneem as God se Kinders in Christus
deurdat Hy ons voorbeskik het om ons as sy kinders vir Homself aan te neem deur Jesus Christus, na die welbehae van sy wil,
tot lof van die heerlikheid van sy genade waarmee Hy ons begenadig het in die Geliefde.
Eph 1:5-6
Ons het Verlossing en Vergifnis
Ons het Verlossing en Vergifnis
In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade,
Eph 1:
Ons word onder Christus se outoriteit geplaas
Ons word onder Christus se outoriteit geplaas
om die volheid van die tye te reël, met die doel om alle dinge wat in die hemele sowel as wat op die aarde is, onder een hoof in Christus te verenig —
in Hom in wie ons ook ’n erfdeel ontvang het nadat ons vantevore daartoe verordineer is ooreenkomstig die voorneme van Hom wat alles werk volgens die raad van sy wil,
Eph 1:
Verseël - identifiseer - met die Heilige Gees as God se eiendom
Verseël - identifiseer - met die Heilige Gees as God se eiendom
in wie julle ook, nadat julle die woord van die waarheid, die evangelie van julle redding, gehoor het, in wie julle, nadat julle ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte,
Is Opgewek en sit saam met Christus in Hemelse Plekke
Is Opgewek en sit saam met Christus in Hemelse Plekke
en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Jesus,
Eph 2:
Ons is God se Meesterstuk
Ons is God se Meesterstuk
Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel.
Eph 2:
Ons word nader getrek aan God
Ons word nader getrek aan God
Maar nou in Christus Jesus het julle wat vroeër ver was, naby gekom deur die bloed van Christus.
Ons deel in die Belofte en Seën deur Christus
Ons deel in die Belofte en Seën deur Christus
dat die heidene mede-erfgename is en medelede van die liggaam en mededeelgenote aan sy belofte in Christus deur die evangelie
Ons kom met vrymoedigheid en vertroue in God se teenwoordigheid
Ons kom met vrymoedigheid en vertroue in God se teenwoordigheid
in wie ons die vrymoedigheid en die toegang het met vertroue deur die geloof in Hom.
Daarom bid ek dat julle nie moedeloos word by my verdruk-kinge ter wille van julle nie. Dit is julle eer.
Eph 3:
Ons is Deel van Christus se Liggaam - Sy Kerk
Ons is Deel van Christus se Liggaam - Sy Kerk
want niemand het ooit sy eie vlees gehaat nie, maar hy voed en koester dit, net soos die Here die gemeente.
Want ons is lede van sy liggaam, van sy vlees en van sy bene.
Eph 5:19*-
Ons is Volmaak in Christus
Ons is Volmaak in Christus
en julle het die volheid in Hom wat die Hoof is van alle owerheid en mag;
Ons word vrygemaak van ons Sondige Natuur
Ons word vrygemaak van ons Sondige Natuur
in wie julle ook besny is met ’n besnydenis wat nie met hande verrig word nie, deur die liggaam van die sondige vlees af te lê in die besnydenis van Christus,
omdat julle saam met Hom begrawe is in die doop, waarin julle ook saam opgewek is deur die geloof in die werking van God wat Hom uit die dode opgewek het.
Col2:
Ons het Ewige Heerlikheiid
Ons het Ewige Heerlikheiid
Daarom verdra ek alles ter wille van die uitverkorenes, sodat hulle ook die verlossing wat in Christus Jesus is, kan verkry met die ewige heerlikheid.
Dit is ’n betroubare woord; want as ons met Hom gesterf het, sal ons ook met Hom lewe.
2Tim 2:10-
AMEN
AMEN