Die Hemelvaart van Jesus Christus
Sermon • Submitted
0 ratings
· 32 viewsDie terugkeer van Jesus Christus na Sy Vader om Sy koninkryk te vestig en Sy werk op aarde te voltooi.
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
Jesus Christus se hemelvaart beskryf
Jesus Christus se hemelvaart beskryf
Die terugkeer van Jesus Christus na Sy Vader om Sy koninkryk te vestig en Sy werk op aarde te voltooi.
Net soos in die OT simboliseer die Wolk God se Teenwoordigheid
En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien; en ’n wolk het Hom voor hulle oë weggeneem.
En toe hulle nog stip na die hemel kyk terwyl Hy weggaan, staan daar twee manne in wit klere by hulle,
wat sê: Galilése manne, waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom na die hemel sien wegvaar het.
See also ; ; ; ; ; ; ;
Voorspellings van Jesus Christus se Hemelvaart
Voorspellings van Jesus Christus se Hemelvaart
In die OT
In die OT
Maar aan elkeen van ons is die genade gegee volgens die mate van die gawe van Christus.
Daarom sê Hy: Toe Hy opgevaar het in die hoogte, het Hy die gevangenes gevange geneem en gawes aan die mense gegee.
U het opgeklim na die hoogte, U het gevangenes weggevoer, U het geskenke geneem onder die mense; ja, ook wederstrewiges om daar te woon, o Here God!
Jesus Christus sien uit na Sy hemelvaart as Sy terugkeer na Sy Vader toe
Jesus Christus sien uit na Sy hemelvaart as Sy terugkeer na Sy Vader toe
Ek het van die Vader uitgegaan en in die wêreld gekom. Weer verlaat Ek die wêreld en gaan na my Vader.
See also ; ; ; ; ; ; ;
Jesus Christus vestig sy koninkryk deur sy hemelvaart
Jesus Christus vestig sy koninkryk deur sy hemelvaart
Hy het opgevaar om die Heilige Gees te stuur
Hy het opgevaar om die Heilige Gees te stuur
Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur;
See also ; ; ; ;
Hy het opgevaar om 'n plek vir sy mense voor te berei
Hy het opgevaar om 'n plek vir sy mense voor te berei
In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei.
En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.
En waar Ek heengaan, weet julle en die weg ken julle.
Hy het opgevaar tot verheerliking en glorie
Hy het opgevaar tot verheerliking en glorie
See also ; ; ;
wat heengegaan het na die hemel en aan die regterhand van God is, terwyl engele en magte en kragte aan Hom onderwerp is
wat Hy gewerk het in Christus toe Hy Hom uit die dode opgewek het en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemele,
bo alle owerheid en mag en krag en heerskappy en elke naam wat genoem word, nie alleen in hierdie wêreld nie, maar ook in die toekomstige.

Moes die Christus nie hierdie dinge ly en in sy heerlikheid ingaan nie?
wat heengegaan het na die hemel en aan die regterhand van God is, terwyl engele en magte en kragte aan Hom onderwerp is
Nadat Hy dan deur die regterhand van God verhoog is en van die Vader die belofte van die Heilige Gees ontvang het, het Hy dít uitgestort, wat julle nou sien en hoor.
Hy het opgevaar om sy hoëpriesterlike bediening uit te oefen
Hy het opgevaar om sy hoëpriesterlike bediening uit te oefen
TERWYL ons dan ’n groot Hoëpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou.
See also ;
Hy het opgevaar sodat gelowiges hom kan volg
Hy het opgevaar sodat gelowiges hom kan volg
Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees.
Jesus Christus se hemelvaart dui op die manier van sy terugkeer