All
Features
Pricing
Upload sermon
Get started for FREE
Sign in
The Future of Bible Study Is Here
Learn more
Gebed
Retha de Villiers
Om God deur Sy Gees te dien
• Sermon •
Submitted
8 years ago
Philippians 3:3
Holy Spirit
0 ratings
·
27 views
Share
Andrew Murray: Power from on High
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
Philippians 3:3 AFRIKAAN
Ons het die ware besnydenis, óns wat God deur sy Gees dien, óns wat ons op Christus Jesus beroem en nie op uiterlike dinge vertrou nie.
Bid tot die Vader
Dank Hom vir al die seëninge wat jy ontvang
Herken jou totale afhanklikheid van Hom
Express jou vertroue in Sy liefde en versorging vir jou
Wag voor Hom totdat jy seker is Hy sien en hoor jou
Praat dan met Jesus
Vra vir die genade om altyd in Hom te bly
Erken dat jy niks kan doen sonder Hom nie
Herken Hom as die Here van jou lewe
Erken dat jy totaal vertrou in sy alles omvattende liefde vir jou
Gee jouself en jou dag aan Hom oor
Erken Sy teenwoordigheid in jou
Bid tot die Heilige Gees
Vra vir Sy leiding
Vra dat Hy my geloof sal versterk dat ek sal glo dit wat ek vir die Vader en die Seun gevra het sal so wees. ( Dat Jesus deur my sal leef)
Vra vir die gawes wat jy nodig sal hê vir die dag
Bid weer tot die Vader
Vra dat Hy die Gees met krag in my lewe sal stuur
Dank Hom daarvoor
ADVERTISEMENT
Related Media
See more
Related Sermons
See more
✕
Copyright 2026
Logos
Features
|
Pricing
|
Privacy
|
Terms of Use
|
Support