Sermon Tone Analysis
Overall tone of the sermon
This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.08UNLIKELY
Disgust
0.09UNLIKELY
Fear
0.08UNLIKELY
Joy
0.12UNLIKELY
Sadness
0.67LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.17UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.43UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.12UNLIKELY
Tone of specific sentences
Tones
Emotion
Language
Social Tendencies
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Die Goeie Nuus Begin
Acts 1:
Inleiding:
Hierdie drie verse is die kortste volledige opsomming van die Goeie Nuus oor Jesus Christus.
Vers 1 en die eerste deel van vers 2 is die hele evangelie in ‘n sin.
Lukas skryf: “..oor alles wat Jesus gedoen en geleer het, van die begin af - tot op die dag van sy hemelvaart.”
Jy sien, die evengelie - Goeie Nuus oor Jesus - is nie slegs inligting oor hoe mens uit die hel kan uitbly nie.
Dis nie eers slegs oor hoe mens by God uitkom nie.
Die evangelie is “alles wat Jesus gedoen en geleer het”.
Ons het die voorreg om hierdie “alles wat Jesus gedoen en geleer het” in ‘n verstaanbare taal beskikbaar te hê.
ê
Christene het ‘n getuienis.
Ons is “getuies” van alles wat Jesus vir doen en alles wat Jesus ons leer.
Daarom is kerk so belangrik.
Daarom is self-studie van die Bybel so belangrik.
Daarom is ‘n lewende, gedissiplineerde persoonlike verhouding met Jesus so belangrik.
Jy kan nie terugsit in jou redding nie.
Jy het ‘n verantwoordelikheid om ‘n getuie te wees.
Soos Lukas - sal die Here gereeld vir jou ‘n Teofilus gee - aan wie jy ‘n verduidelikking moet gee vir die hoop wat in jou is.
‘n Goeie getuie is iemand wat die hele storie ken en akkuraat kan oorvertel.
Wat Lukas baie goed doen, is om die storie van Jesus, in Lukas se evangelie, te verbind met die Storie van Jesus se kerk - in Handelinge.
Die apostels was deur Jesus self voorberei vir die werk van die bediening.
Hulle is deur Jesus opgelei om Sy dissipelmakende dissipels te wees.
Die eerste vier verse van Handelinge is fundamenteel oor ons geloof.
Dit onderskei ons geloof van alle ander gelowe.
Ons Here, Jesus Christus het Sy eie werk begin en klaar gemaak, en gaan steeds aan met Sy werk in ons deur Sy Gees (Die Heilige Gees).
Ons gee vandag aandag aan die fondasie van voorbereiding wat ‘n opsomming is van die Goeie nuus van Christenskap.
Osn almal kan weer luister na hoe goed die Here se plan vir Sy kerk opgestel is,
Maar, hierdie eerste 5 verse van Handelinge gaan eerder meer spesifiek oor die aanstel en voorbereiding van die Apostels, sodat hulle die findasie van die Kerk van Jesus Christus kan vestig.
Jesus het die kerk begin - deur die Apostels.
Jesus het die kerk gevestig - deur die Apsostels.
Jesus het die kerk bemagtig - deur die Apostels
Die begin van die Kerk(v1-2a)
Die vestiging vand die Kerk(v2b)
Die bemagtiging van die Kerk(v3)
1. Die begin van die Kerk
Die belangrike woorde: “Jesus het gedoen en geleer” - “van die begin af tot op die dag van sy hemelvaart”.
Jesus - Seun van God - God self - word mens en wandel tussen mense.
Hoekom, sodat Hy ‘n
- organisme
- organisasie
- gemeenskap
- ‘n beweging
begin wat deur die eue tot aan die einde van die eindtye - dissipels kan maak.
Jesus het begin om Sy dissipels te leer - alles wat Hy wil hê hulle moet weet.
Lukas se stelling bevestig dat Jesus nie “klaargemaak” het met alles wat Hy wou hê dat Sy dissipels weet nie.
Terwyl Jesus op aarde gelewe het, het Hy “begin” om die Apostels te leer.
In hierdie eerste sin van Lukas se boek is daar twee interessante Griekse woorde.
Lukas se stelling van “In my eerste boek..” en “.. wat Jesus gedoen ...“ bevat ‘n interessante Griekse byvoeging.
Dit kan beteken: “Aan die een kant...”
Maar dan gee Lukas nie vir ons ‘n “aan die ander kant nie”.
Ek stem saam met die Bybelse Theoloë wat glo dat Lukas beslis en aspris is met hierdie woordkeuse.
Aan die een kant (on the one hand) het Jesus begin...
Aan die ander kant - het Jesus aangehou en nognie opgehou nie.
Wat volg na hierdie “aan die een kant” byvoeging is die eerste deel van die storie van wat Jesus deur die Heilige Gees met en vir die kerk doen - tot vandag nog.
2. Jesus het begin - Hy het Sy kerk begin.
[“kerk” = church = kirche = circe = circle = songodin se naam
“Ekklesia” = “die uitgeroeptes”
Beter vertaal as “gemeente” of “gemeenskap van gelowiges”]
Die tweede interesstante invoegsel wat Lukas gebruik is die woord “begin”.
Soos reeds verduidelik - Jesus het Begin met Sy kerk.
Jesus is ‘n beginner.
Hy het die heelal begin.
Hy het ook Sy kerk begin.
Jesus het “tot op die dag van Sy hemelvaart” die kerk begin.
Lukas beklemtoon die belangrikheid van die leering voor die hemelvaart deur dit drie keer te noem.
In Lukas 24 veral verse 44-49;
In hierdie inleiding tot Handelinge
En weer in Handelinge 1:6-11.
Lukas bevestig dat Jesus lewe (1:3)
En dat Hy vir Sy Apostels (die begin van die kerkwerkers) opdragte gee totdat die Heilige Gees krag gee.
Dit bring ons by:
2. Die Vestiging van die Kerk
Acts 1:
Die vestiging van die kerk van Jesus Christus is deur Apostels gedoen.
Apostels wat deur die Heilige Gees bemagtig is (meer hieroor later).
Wat en wie was die “Apostels” en hoekom is hulle belangrik?
In die evangelies (Matheus, Markus, Lukas, Johannes) word na hulle verwys.
Soms word hulle “die twaalf” genoem.
Hulle is spesifiek deur Jesus gekies.
‘n “Apostel” is iemand wat van die begin van Jesus se aardse bediening tot by Sy opvaring, ‘n ooggetuie was van “alles wat Jesus gedoen en geleer het”.
Jesus vestig Sy kerk deur die Apostels te leer.
Wat Jesus die Apostels leer kan saamgevat word met die woorde:
saamgevat word:
“Die Soewereine optrede van God in redding”.
Dit was Jesus se werk om die Apostels alles te leer van hoe God se soewereine optrede in redding werk.
Dit word die kerk se werk - begin by die Apostels - om almal te leer oor alles wat te doen het met hoe God se soewereine optrede in redding werk.
Waar Jesus die kerk begin het en Hy alles gesê het wat die Vader Hom beveel het om te sê, word Jesus nou deel van die storie na Sy hemelvaart.
ê
BV.
En ook:
Die kerk het net een mandaat:
Leer almal alles wat daar te leer is oor die dade van God se redding, deur Jesus Christus.
3. Die Bemagtiging van die Kerk
Onbetwisbare bewyse dat Jesus leef.
Die vertaling wat lees:
“..aan hulle met baie onbetwisbare bewyse ook getoon..”
Word in die ESV so vertaal:
“He presented Himself alive to them..”
Die Griekse woord is [synalizomai]
Dit dui op ‘n baie spesiale samekoms (fellowship).
Die NIV-vertaling - bring die betekenis mooi uit:
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9