Die Goeie Kerk

Acts  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 5 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Die Goeie Rede

Acts 1:9–11 AFR1983
9 Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en ’n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie. 10 Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by hulle gestaan. 11 Dié sê toe vir hulle: “Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het.”
Acts 1:9–11 ESV
9 And when he had said these things, as they were looking on, he was lifted up, and a cloud took him out of their sight. 10 And while they were gazing into heaven as he went, behold, two men stood by them in white robes, 11 and said, “Men of Galilee, why do you stand looking into heaven? This Jesus, who was taken up from you into heaven, will come in the same way as you saw him go into heaven.”
Acts 1:9–11 AFR1983
9 Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en ’n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie. 10 Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by hulle gestaan. 11 Dié sê toe vir hulle: “Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het.”

Inleiding:

Net voor Jesus Sy dissipels verlaat gee Hy ‘n laaste instruksie.
Die dissipels wil weet wanneer die Koninkryk van Israel herstel gaan word.
Miskien nou?
Jesus sê dat net die Vader weet wanneer dit gaan gebeur.
Verder belowe Jesus dat hulle, die dissipels, krag sal ontvang wanneer die Heilige Gees oor hulle kom.
En daar gaan Hy - in ‘n wolk, op en op en weg.
Ek hou baie van vlieg.
‘n Dag by ‘n lugskou laat my vir ure lank in die lug inkyk.
Ek raak nie verveeld nie.
Ek raak nie verveeld nie.
Ek verwonder my aan die vliegtuie.
Ek verwonder my aan die vermoëns van die vlieëniers.
Die dissipels se verwondering was effe anders.
Hulle is gewoond aan wonderwerke.
Hulle het verskeie kere in die vorige drie jaar in verwondering gestaan.
Hoe meer ek die Bybel lees en van Jesus leer, hoe meer glo ek dat Hy seker maak dat jy rede het om te wonder.
“Wat maak Jesus nou?”
“Wat gaan Hy volgende doen?”
Glo jy dit?
Jy sien, daar was deur die geskiedenis van die mensdom verskeie mense wat die verwondering-dinge ervaar en wat sê: “Daar moet ‘n menslike logiese verklaring wees”.
Die Verbasing van die Dissipels
Die Aanmoediging van die Engele
Ons Goeie Rede om die werk van die Kerk van Jesus Christus voort te sit totdat Hy terugkom is:
“Niks wonderliks nie”.
Ek hoop jy lewe in afwagting:
“Wat maak Jesus nou?”
“Wat gaan Hy volgende doen?”
Ons is besig met so ‘n mini-reeks oor die “Goeie Kerk”.
Die Goeie Kerk bestaan uit:
Die “Goeie nuus” - Heilige Plan
Die “Goeie Gees” - Heilige Krag
Die “Goeie Geheim” - Wanneer kom Jesus terug?
Die “Goeie Opdrag” - Maak dissipels
Vandag - “Die Goeie Rede”.
Ons Goeie Rede om die werk van die Kerk van Jesus Christus voort te sit totdat Hy terugkom is - “Omdat Jesus terugkom”.
Hoekom moet jy wil aanhou werk aan die kerk?:
Jesus het weggegaan
Die Dissipels is in verwondering
Die Engele bemoedig

1. Jesus het weggegaan

Acts 1:9 AFR1983
9 Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en ’n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie.

Mense praat van, en sommige teoloë leer dat die hemel “daar bo” is.
Mense sal na die Vader verwys as “The Man upstairs”.
Jesus is “opgeneem” suiwer omdat dit die beste pad was na die Vader toe.
Dit sou bietjie snaaks en onverklaarbaar wees as Hy “afgeneem” was.
Vyf keer word in hierdie verse verwys na Jesus se “hemelvaart”.
Acts 1:9–11 AFR1983
9 Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en ’n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie. 10 Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by hulle gestaan. 11 Dié sê toe vir hulle: “Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het.”
9 Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en ’n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie. 10 Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by hulle gestaan. 11 Dié sê toe vir hulle: “Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het.”
Die Griekse woord in vers 9 help ons verstaan;
“Opgeneem” is:
Enhanced Strong’s Lexicon 1869 ἐπαίρω

ἐπαίρω [epairo /ep·ahee·ro/] v. From 1909 and 142; TDNT 1:186; TDNTA 28; GK 2048; 19 occurrences; AV translates as “lift up” 15 times, “exalt (one’s) self” twice, “take up” once, and “hoisted up” once. 1 to lift up, raise up, raise on high. 2 metaph. to be lifted up with pride, to exalt one’s self.

[
Die mees accurate interpretasie van hierdie woord - “opgeneem” - is eerder: “homself opgelig”.
Die vervoer - “opgelig” het ‘n dubbele betekenis wat versterk word deur die voertuig.
Die wolk wat Jesus omvou en wegneem is terselfdertyd Sy voertuig en ook ‘n teken van hemelse glorie.
Ek glo hierdie wolk was spesiaal.
Nie sommer enige wolk nie.
Deur die Bybel is wolke integraal teenwoordig waar God se glorie verskyn;
Daniel 7:13 AFR1983
13 “My nagtelike visioen het voortgeduur: daar het in die wolke iemand aangekom, iemand soos ’n menslike wese. Hy het na Hom toe gegaan wat ewig lewe en is voor Hom gebring.
Matthew 24:30 AFR1983
30 Dan sal die teken van die Seun van die mens in die hemelruim verskyn, en al die volke van die aarde sal verslae wees. Hulle sal die Seun van die mens op die wolke van die hemel sien kom met groot krag en majesteit.
Matt 26:34
Matthew 26:64 AFR1983
64 Jesus antwoord hom: “Dit is soos u sê. Daarby sê Ek vir julle: Van nou af sal julle die Seun van die mens sien waar Hy aan die regterhand sit van Hom wat magtig is, en julle sal Hom sien kom op die wolke van die hemel.”
“Die wolke van die hemel” het Jesus kom haal.
“Die wolke van die hemel” gaan Jesus terugbring.
“Die glorie van God” het Jesus kom haal.
“Die glorie van God” gaan Jesus terugbring.
Dit is vir en met die glorie (waarde) van God, dat Jesus gegaan het, en weer gaan terugkom.
Wat is jou voertuig?
Wat laat jou beweeg vir die goeie nuus?
Miskien is jy moedeloos want jy sien nie ware bekerings nie.
Jy is nie oortuig van jou eie vermoë om die goeie nuus te deel nie.
ἐπαίρω [epairo /ep·ahee·ro/] v. From 1909 and 142; TDNT 1:186; TDNTA 28; GK 2048; 19 occurrences; AV translates as “lift up” 15 times, “exalt (one’s) self” twice, “take up” once, and “hoisted up” once. 1 to lift up, raise up, raise on high. 2 metaph. to be lifted up with pride, to exalt one’s self.
Strong, J. (1995). Enhanced Strong’s Lexicon. Woodside Bible Fellowship.
Hier is motivering: Jesus gaan in geweldige glorie terugkom.
Almal gaan Hom sien.
Jou buurman, jou kind, jou skoonma, jou beste vriend, jou grootste vyand.
Die staatspresident, die skoonmaker en tuinier.
Die belastinggaarder, die taxi-bestuurder.
Die dwelmhandelaar en sekswerker.
Die baas en sy vrou.
Die stout kind in die winkel en die enkelma.
[trop leeus wat jag - vasbyt tot die ander opdaag]
Die Leeu van Juda is oppad.
Praat oor Hom - leef vir Hom

2. Die Dissipels is in verwondering

Acts 1:10 AFR1983
10 Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by hulle gestaan.
Acts 1:9–10 AFR1983
9 Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en ’n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie. 10 Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by hulle gestaan.
Acts 1:10 ESV
And while they were gazing into heaven as he went, behold, two men stood by them in white robes,
Acts 1:10 AFR1983
10 Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by hulle gestaan.
As mens by die lughawe rondkyk na mense, dan sien jy in die vertreksaal mense wat so stip staar soos wat Lukas hier bedoel.
Deel van die dissipels se verwondering was wel die manier wat Jesus gegaan het.
Maar, die woord wat vertaal word “stip na die hemel kyk” beteken kyk soos iemand wat ‘n geliefde verloor.
Miskien het hulle gedink aan die keer toe die glorie van God die tempel verlaat het soos in Esegiël 10 beskryf word.
Miskien het hulle gedink Jesus gaan net so ‘n entjie op om sommer dadelik weer te verskyn - miskien met meer heerlikheid soos wat Petrus, Johannes en Jakobus gesien het. ()
Ezekiel 10:18–19 ESV
18 Then the glory of the Lord went out from the threshold of the house, and stood over the cherubim. 19 And the cherubim lifted up their wings and mounted up from the earth before my eyes as they went out, with the wheels beside them. And they stood at the entrance of the east gate of the house of the Lord, and the glory of the God of Israel was over them.
Jesus se weggaan moes vir hulle asemrowend gewees het.
Ek en jy sou ook oopmond gestaan en staar het.
Wat in jou lewe, bring jou tot ‘n staat van verwondering?
Is dit Jesus?
Al gaan Hy weg?
Of is daar iemand anders - of iets anders - wat jou met meer verwondering vul?
Miskien is jy nie meer so gemotiveerd om vir die kerk te werk as voorheen nie.
Miskien het jy jou motivering verloor, want jy het jou verwondering van Jesus verloor.
Miskien is dit tyd dat jy weer ‘n slag “stip na Jesus staar”.
Isaiah 9:5 ESV
5 For every boot of the tramping warrior in battle tumult and every garment rolled in blood will be burned as fuel for the fire.
Isaiah 9:5 ESV
5 For every boot of the tramping warrior in battle tumult and every garment rolled in blood will be burned as fuel for the fire.
Isaia
Isaiah 9:
Isaiah 9:5 ESV
5 For every boot of the tramping warrior in battle tumult and every garment rolled in blood will be burned as fuel for the fire.
Isa 9:

5Vir ons is ’n Seun gebore,

aan ons is ’n Seun gegee;

Hy sal heers, en Hy sal genoem word:

Wonderbare Raadsman,

Magtige God,

Ewige Vader,

Vredevors.

5Vir ons is ’n Seun gebore,

aan ons is ’n Seun gegee;

Hy sal heers, en Hy sal genoem word:

Wonderbare Raadsman,

Magtige God,

Ewige Vader,

Vredevors.

Is Jesus hierdie name, vir jou?
Of, het Hy sy sprankel vir jou verloor.
Jy sien, die verwondering wat die dissipels van Handelinge vir Jesus gehad het, het uitgevloei in hulle lewens.
Die verwondering het veroorsaak dat hulle alles gedoen het wat hulle kan om die nuwe kerk te groei.
So asof alles van hulle afgehang het.

3. Die Engele bemoedig

Acts 1:11 AFR1983
11 Dié sê toe vir hulle: “Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het.”
:
Acts 1:10–11 AFR1983
10 Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by hulle gestaan. 11 Dié sê toe vir hulle: “Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het.”

Acts 1:
Die twee mans in wit klere is sonder twyfel engele.
Ons weet dit as gevolg van hulle boodskap.
Engele is eerstens die Vader se boodskappers.
Dink maar aan Maria en Joseph, en die wyse manne van die ooste en Johannes die doper se pa ....
Hier, by een van die mees beduidende gebeurtenisse in die mens se geskiedenis;
Verskyn engele weer met ‘n boodskap.
Ek was ‘n dromertjie toe ek nog kind was.
[Durban se strand]
[Plaas-werk op die werf]
Oupa sou dan sê: “Wat staar jy so in die vêrte? Het jy nie werk om te doen nie?”
Ek dink dit is presies wat die engele vir die dissipels gesê het.
Wat staar julle so?
Hy gaan terugkom, net soos Hy gegaan het - in glorie.
Dis nie julle verantwoordelikheid nie.
Julle het ander werk.
skyn die lig van Jesus
wys Sy hoop in jou lewe
bemoedig die wat sukkel
bid vir jou kerkleiers
wees getrou met wat jy ontvang
Hier is die motivering om aan te hou met die werk vir die kerk - elkeen van ons:
“Jesus GAAN terugkom”.

Opsomming:

Hoe dink jy oor jou deelname aan die kerk?
Plaaslik;
Globaal;
Is jy ‘n passasier wat maar saamloop en wag vir ander om iets te doen?
Of is jy aktief besig om te dink oor en te werk vir die groei van die kerk?
Wat staar jy so in die vêrte?
Het jy nie werk om te doen nie?
[SDG toepassing]
Is SDG jou plaaslike kerk?
Dan beter jy saamwerk om dit uit te brei en te laat werk.
Soek ‘n predikant.
Soek ‘n vergaderplek.
Soek geld.
Soek lidmate.
Maak dissipels.
Jesus GAAN terugkom.
Jy gaan okay wees met dit?
Wat van jou familie, vriende, werkers?
Of gee jy nie eintlik om nie?
Gaan of bly;
Toby Mac sê: “Vir iets nuuts om te begin, moet die oue eers stop”.
Anders gestel:
ê: “
“As niks verander nie, gaan alles dieselfde bly - totdat God dit verander”.
Amen.
Nagmaal
Related Media
See more
Related Sermons
See more