Sermon Tone Analysis
Overall tone of the sermon
This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.1UNLIKELY
Disgust
0.08UNLIKELY
Fear
0.13UNLIKELY
Joy
0.15UNLIKELY
Sadness
0.59LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0.07UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.16UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.35UNLIKELY
Agreeableness
0.58LIKELY
Emotional Range
0.04UNLIKELY
Tone of specific sentences
Tones
Emotion
Language
Social Tendencies
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
(Afrikaanse Ou Vertaling)
(Afrikaanse Ou Vertaling)
25 Daarom sê Ek vir julle: Moenie julle kwel oor jul lewe—wat julle sal eet en wat julle sal drink nie; of oor jul liggaam—wat julle sal aantrek nie.
Is die lewe nie meer as die voedsel en die liggaam as die klere nie?
26 Kyk na die voëls van die hemel; hulle saai nie en hulle maai nie en hulle bring nie bymekaar in skure nie, en tog voed julle hemelse Vader hulle.
Is julle nie baie meer werd as hulle nie?
27 Wie tog onder julle kan, deur hom te kwel, een el by sy lengte voeg?
28 En wat kwel julle jul oor klere?
Let op die lelies van die veld, hoe hulle groei; hulle arbei nie en hulle spin nie;
29 en Ek sê vir julle dat selfs Salomo in al sy heerlikheid nie bekleed was soos een van hulle nie.
30 As God dan die gras van die veld, wat vandag daar is en môre in ’n oond gegooi word, so beklee, hoeveel te meer vir julle, kleingelowiges?
31 Daarom moet julle jul nie kwel en sê: Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie?
32 Want na al hierdie dinge soek die heidene; want julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het.
33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.
34 Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel.
Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad.
INLEIDING
Storie van man wat ryk afgetrede mense ondervra wat hulle daagliks doen.
1. Almal beskryf die dag met allerhande take en Hobby’s.
Versamelings ens.
2. Nie een het gepraat van sy verhouding met God, en sy LEWENSROEPING VAN GOD nie
3.
As jy voor God staan wat gaan jy sê.
“ek het ‘n wonderlike skulp versameling?”
I. ONS FOKUS OP ALLERDAAGSE MATERIEELE DINGE
Maar aardse goed is geneig om
· Ons harte te verslaaf
· Ons gedagtes besig te hou
· En ons wilskrag te ondermyn.
If the heart loves material things, and puts earthly gain above heavenly investments, then the result can only be a tragic loss.
The treasures of earth may be used for God.
But if we gather material things for ourselves, we will lose them; and we will lose our hearts with them.
Instead of spiritual enrichment, we will experience impoverishment[1]
II.
AARDSE RYKDOM SKEP ‘N VALSE SEKURITEIT
The person who pursues money thinks that riches will solve his problems, when in reality, riches will create more problems!
Material wealth gives a dangerous, false sense of security, and that feeling ends in tragedy[2]
III.
JESUS SÊ A JY BEKOMMERD IS, IS JY SOOS ‘N ONGELOWIGE HEIDEN
Jesus said that worry is sinful.
We may dignify worry by calling it by some other name—concern, burden, a cross to bear—but the results are still the same.
Instead of helping us live longer, anxiety only makes life shorter[3]
IV.
DEUR JOU TE BEKOMMER VERLOOR JY VANDAG SE VREUGDE
· Dit verander nie jou verlede of toekoms nie.
· God het jou geskep om een dag op ‘n slag te hanteer.
· Jy kruisig jouself tussen twee diewe.
(10 bekommernisse oor môre, en(2) waaroor jy spyt is van i verlede.
· Jy moet beslis die toekoms beplan en daarin belê.
Leer by ‘n miernes.
So waar lê die oplossings vir die toekoms?
Ons hoofstuk stel drie dinge
(1) geloof (), vertrou God om ons behoeftes te vervul;
(2) Pa (), wetende dat hy Omgee vir sy kinders; en
(3) eerste (), om God se wil eerste in ons lewens te stel sodat hy verheerlik kan word.
As ons geloof in ons Vader het, en hom eerste stel, sal hy voldoen aan ons behoeftes[4]
[1] Wiersbe, W.W., 1996.
The Bible exposition commentary, Wheaton, IL: Victor Books.
[2] Wiersbe, W.W., 1996.
The Bible exposition commentary, Wheaton, IL: Victor Books.
[3] Wiersbe, W.W., 1996.
The Bible exposition commentary, Wheaton, IL: Victor Books.
[4] Wiersbe, W.W., 1996.
Die Bybel exposition kommentaar, Wheaton, IL: Victor boeke.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9