Sermon Tone Analysis
Overall tone of the sermon
This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.06UNLIKELY
Disgust
0.1UNLIKELY
Fear
0.09UNLIKELY
Joy
0.59LIKELY
Sadness
0.61LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0.04UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.14UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.43UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.12UNLIKELY
Tone of specific sentences
Tones
Emotion
Language
Social Tendencies
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
(Die Lewende Bybel)
103 Die dinge wat U gesê het, is vir my nog aangenamer as die smaak van heuning in ’n mens se mond.
(ESV)
103 How sweet are your words to my taste, sweeter than honey to my mouth!
Inleiding.
Charles Spurgeon found an old, worn Bible.
He thumbed through it and noticed a small hole where a worm had eaten its way from cover to cover.
“Lord,” exclaimed Spurgeon, “make me a bookworm like that.”[1]
Wat is die dinge wat die bestudering van die woord in ons lewens verander?
1. DIT VERBETER ONS VERHOUDING MET GOD.
FELLOWSHIP
Shared encouragement and support[2]
“having something in common with someone” and was rendered in the NT by “association,” “communion,” “fellowship,” “close relationship,” “generosity,” “sign of fellowship,” “gift,” “contribution” and “participation.”[3]
(Die Lewende Bybel)
3 Wat ek dan vir julle vertel, is wat ek self gesien en gehoor het, want ek wil hê dat julle ook saam met ons moet deel in die verhouding wat ons het met die Vader en met sy Seun Jesus Christus.
(Die Lewende Bybel)
6 As ons dan sê dat ons in ’n lewende verhouding met God staan maar ons laat die donkerheid van die sonde in ons lewe toe, dan lieg ons en ons lewe is ’n leuen.
7 Maar as ons in die lig lewe—soos God ook in die lig lewe—dan staan ons ook in die regte verhouding met mekaar en dan reinig die bloed van sy Seun, Jesus Christus, ons van al ons sonde.
8 As ons sê ons het geen sonde nie, bedrieg ons onsself en is ons ver van die waarheid af.
9 Maar God is betroubaar en regverdig.
As ons erken dat ons sonde gedoen het, sal Hy ons sonde vergewe en ons reinig van al die verkeerde dinge wat ons gedoen het.
10 Maar as ons beweer dat ons geen sonde doen nie, dan sê ons eintlik God lieg, en ons steur ons nie aan wat Hy gesê het nie
2. DIT IS VOEDSEL VIR ONS SIEL.
(Die Lewende Bybel)
5 Julle sien ook uit na die wonderlike vooruitsig wat daar in die hemel vir julle wag want julle het daarvan gehoor toe die boodskap oor Jesus Christus by julle uitgekom het.
Dit is die enigste ware boodskap van redding,
6 wat daar by julle aangekom het net soos dit ook oor die hele wêreld gehoor word.
Orals maak dit mense se lewens nuut en laat die nuwe lewe sterk groei.
Dit is ook wat by julle gebeur het vandat julle gehoor het wat God alles vir ons wil gee, en julle het ondervind dat dit werklik die waarheid is.
(Die Lewende Bybel)
13 Ons sal nooit ophou om God dankie te sê vir wat julle gedoen het nie.
Want toe julle die boodskap van God gehoor het wat ons bring, het julle geglo dat dit nie die woorde van mense is nie maar van God self.
En dit is wat dit werklik is.
Dit is die woorde van God, en hierdie boodskap het ook julle lewens verander toe julle geglo het.
(Die Lewende Bybel)
13 Ons sal nooit ophou om God dankie te sê vir wat julle gedoen het nie.
Want toe julle die boodskap van God gehoor het wat ons bring, het julle geglo dat dit nie die woorde van mense is nie maar van God self.
En dit is wat dit werklik is.
Dit is die woorde van God, en hierdie boodskap het ook julle lewens verander toe julle geglo het.
3. DIT VERSEKER ONS SUKSES
(Die Lewende Bybel)
1. Jy moet mense altyd aan die wette in hierdie boek herinner,
2. en jy self moet gedurig daaroor nadink,
3. dag en nag.
4. Sorg dat jy alles doen wat daarin geskryf is,
5. want dan sal dit met jou goed gaan en jy sal sukses hê.
(Die Lewende Bybel)
1 Die ware geluk kry ’n mens by iemand wat nie na die ongelowiges se raad luister nie, en ook nie die sondaars se voorbeeld volg of maats maak met dié wat vir God verwerp nie.
2 Hy geniet die dinge wat die Here van hom verwag en dink gedurig daaroor—dag en nag.
3 Hy is soos ’n vrugteboom by ’n waterstroom wat elke jaar sy vrugte dra en sy blare nooit verloor nie.
So iemand maak ’n sukses van alles wat hy aanpak.
(Die Lewende Bybel)
5 As iemand nie genoeg insig het nie, moet hy vir God vra, en God sal hom wys wat om te doen.
Want God gee graag wat ons vra en Hy doen dit sonder om ons te verwyt.
[1] Morgan, R.J., 2001.
Nelson’s Annual Preacher’s Sourcebook 2002 Edition., Nashville: Thomas Nelson Publishers.
[2] Walls, D. & Anders, M., 1999.
I & II Peter, I, II & III John, Jude, Nashville, TN: Broadman & Holman Publishers.
NT New Testament
[3] O’Brien, P.T., 1993.
Fellowship, Communion, Sharing G. F. Hawthorne, R. P. Martin, & D. G. Reid, eds.
Dictionary of Paul and his letters, pp.293–294.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9