Sermon Tone Analysis
Overall tone of the sermon
This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.09UNLIKELY
Disgust
0.09UNLIKELY
Fear
0.09UNLIKELY
Joy
0.56LIKELY
Sadness
0.69LIKELY
Language Tone
Analytical
0.01UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0.02UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.14UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.4UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.06UNLIKELY
Tone of specific sentences
Tones
Emotion
Language
Social Tendencies
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
The Christian owes it to the world to be supernaturally joyful.
The Christian owes it to the world to be supernaturally joyful.
The Christian owes it to the world to be supernaturally joyful.
Spelerigheid: lewenslustigheid/opgeruimdheid/opgewektheid/gesonde humorsin.
(playfulness)
Diegene wat hulle godsdienstige metodes en reëls vertrou, maak van Christenskap ‘n ernstige saak!
God is heilig, en dus ernstig!
Die redding van siele van die ewige verderf is verseker ‘n lewens-belangrike en ernstige saak, maar die manier hoe om mense te bereik is nie ‘n kwaai, vinger in die lug, oordeel preek en waarskuwing nie.
Diegene wat hulle godsdienstige metodes en reëls vertrou, maak van Christenskap ʼn ernstige saak!
God is heilig en dus ernstig!
Die redding van siele van die ewige verderf is verseker ʼn lewensbelangrike en ernstige saak, maar die manier waarop mense bereik word, is nie ʼn kwaai, vinger-in-die-lug, oordeelpreek en -waarskuwing nie.
Dis ‘n goeie nuusboodskap: The word Gospel is from the Anglo-Saxon godspell, meaning “good news.”
Ultimately the word comes from the Greek euangelion, also meaning “good news.”
Dis ʼn boodskap van goeie nuus: Die woord “evangelie” kom van die Anglo-Saksiese woord “godspell”, wat “goeie nuus” beteken.
Die oorspronklike woord kom van die Griekse euangelion, wat ook “goeie nuus” beteken.
Hoe wonderlik klink op die berge die voetstappe van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede aankondig, wat die goeie tyding bring, wat redding aankondig, wat vir Sion sê: “Jou God is Koning!” ()
Aangesien Jesus nie gesondig het nie, en dus heilig was, word hy in die meeste films as ernstig beskou.
Die hoofrede besmoontlik, hoekom mense op die ernstige deel van die evangelie en die Bybel konsentreer, is omdat ons nie in die Bybel die gesigsuitdrukkings van Jesus kan sien nie.
Daar is nie Emojicons by nie.
Sommige komediante gebruik omtrent net gesig uitdrukkings, om ‘n baie ernstige aanklag tot die hart te maak, terwyl mense lag.
Hoe wonderlik klink op die berge die voetstappe van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede aankondig, wat die goeie tyding bring, wat redding aankondig, wat vir Sion sê: “Jou God is Koning!” (Jes 52:7).
In kontras: Voeg ‘n paar baie ernstige en kwaai predikers in die pakkie, en kerkbyeenkomste waar mens nie mag hoes, nies, of lag nie en ons het ‘n baie ver verwyderde Jesus, wat bo-op die grond sweef en onaantasbaar raak.
Dis egter geensins die waarheid nie.
Kan jy jou indink ‘n meester storie verteller wat nie humor gebruik nie?
Aangesien Jesus nie gesondig het nie en dus heilig was, word Hy in die meeste films as ernstig uitgebeeld.
Die hoofrede, besmoontlik, waarom mense op die ernstige deel van die evangelie en die Bybel konsentreer, is omdat ons nie in die Bybel die gesigsuitdrukkings van Jesus kan sien nie.
Daar is nie emotikons by nie.
Sommige komediante gebruik omtrent net gesigsuitdrukkings om ʼn baie ernstige aanklag tot die hart te maak en mense lag daarvoor.
Een van my gunsteling outeurs John Eldredge beskryf Jesus op die volgende manier vanuit die perspektief van die natuur wat van Hom getuig in sy boek Beautiful Outlaw.
In kontras: Voeg ʼn paar baie ernstige en kwaai predikers in die pakkie by kerkbyeenkomste waar mens nie mag hoes, nies of lag nie en ons het ʼn baie ver-verwyderde Jesus wat bo-op die grond sweef en onaantasbaar raak.
Dis egter geensins die waarheid nie.
Kan jy jou ʼn bobaasstorieverteller voorstel wat nie humor gebruik nie?
I was sitting out back yesterday morning sipping coffee, watching the young chipmunks chase one another at breakneck speeds across the deck.
One clever daredevil, hoping to get the advantage, jumped up on the fence rail and continued the chase from above, leaping at the last moment upon his littermate like a Hollywood stuntman.
This morning one of them adopted a new strategy.
The little rascal found an ambush spot, clinging from the side of the house, where he waited for his playmate to wander by unawares; he then pounced, and the two somersaulted off the deck and into the grass, squealing.
Only to dash off and do it again.
And again.
Now—what does this tell us about the personality of Jesus, who created these little dynamos with striped masks and boundless enthusiasm?
What do they say about his heart?
Polar-bear cubs will hurl themselves down snowy hillsides headfirst and upside down, just for fun.
Spinner dolphins love to romp in the bow-wake of a boat, cavorting, leaping into the air and, well, spinning.
Otters play tag.
Our horses play tug-of-war with a stick—which is really quite funny when you think of how nobly a horse normally likes to carry himself.
Een van my gunstelingskrywers, John Eldredge, beskryf Jesus soos volg vanuit die perspektief van die natuur wat van Hom getuig in sy boek Beautiful Outlaw.
I was sitting out back yesterday morning sipping coffee, watching the young chipmunks chase one another at breakneck speeds across the deck.
One clever daredevil, hoping to get the advantage, jumped up on the fence rail and continued the chase from above, leaping at the last moment upon his littermate like a Hollywood stuntman.
This morning one of them adopted a new strategy.
The little rascal found an ambush spot, clinging from the side of the house, where he waited for his playmate to wander by unawares; he then pounced, and the two somersaulted off the deck and into the grass, squealing.
Only to dash off and do it again.
And again.
Now—what does this tell us about the personality of Jesus, who created these little dynamos with striped masks and boundless enthusiasm?
What do they say about his heart?
Polar-bear cubs will hurl themselves down snowy hillsides headfirst and upside down, just for fun.
Spinner dolphins love to romp in the bow-wake of a boat, cavorting, leaping into the air and, well, spinning.
Otters play tag.
Our horses play tug-of-war with a stick—which is really quite funny when you think of how nobly a horse normally likes to carry himself.
Die Skepping is vol dinge wat mens laat lag! Speelsheid: Kyk net na die natuur en die Youtube videos van die snaakse goed wat diere aanvang: Honde speel met 'n ander, eekhorings speel wegkruipertjie en jaag mekaar, dolfyne speel in die golwe.
As alles in en deur Christus gemaak is, dan is speelsheid ‘n beduidende kenmerk van Christus.
(; ; ; ; ; ; )
Die mooiste aspek van 'n gesonde verhouding is speelsheid, humorsin, gemaklikheid en die vermoë om vir mekaar te lag.
Lag en pret is soos vars lug in enige verhouding.
Die Skepping is vol dinge wat mens laat lag! Spelerigheid: Kyk net in die natuur en op Youtube-video’s na die snaakse goed wat diere aanvang: Honde speel met mekaar, eekhorings speel wegkruipertjie en jaag mekaar, dolfyne speel in die golwe.
As alles in en deur Christus gemaak is, dan is spelerigheid ʼn beduidende kenmerk van Christus (, ; Kol 1:16; Ef 3:9; ; Kor 8:6; ).
Die mooiste aspek van ʼn gesonde verhouding is spelerigheid, humorsin, gemaklikheid en die vermoë om vir mekaar te lag.
Lag en pret in enige verhouding is soos vars lug.
'n tyd om te huil, 'n tyd om te lag, tyd om te treur, 'n tyd om van blydskap te dans, ()
’n Vrolike hart maak die aangesig bly ()
ʼn Tyd om te huil, ʼn tyd om te lag, tyd om te treur, ʼn tyd om van blydskap te dans (Pred 3:4).
’n Vrolike hart maak die aangesig bly (Spr 15:13).
Blydskap laat 'n mens se gesig straal; smart maak 'n mens terneergedruk.
()
Blydskap laat ʼn mens se gesig straal; smart maak ʼn mens terneergedruk (Spr 15:13).
“Die blymoedige mens se hele lewe is ’n fees” ()
Die blymoedige mens se hele lewe is ’n fees (Spr 15:15).
'n Vrolike mens is 'n gesonde mens, 'n neerslagtige mens raak uitgeput.
()
ʼn Vrolike mens is ʼn gesonde mens, ʼn neerslagtige mens raak uitgeput (Spr 17:22).
Die Bekende KIPP Skole baseer onder andere hulle sukses met kinders deur te fokus om die kinders se “zest” passie te ontwikkel.
Gelukkige en “happy” kinders leer makliker.
Hulle droom is om 100% van alle leerders te laat kwalifiseer vir Nagraadse Studies.
https://www.youtube.com/watch?v=lAsSdyb6YMY&app=desktop
Scientists have been studying the effect of laughter on human beings and have found, among other things, that laughter has a profound and instantaneous effect on virtually every important organ in the human body.
Laughter reduces health-sapping tensions and relaxes the tissues as well as exercising the most vital organs.
It is said that laughter, even when forced, results in beneficial effect on us, both mentally and physically.
Next time you feel nervous and jittery, indulge in a good laugh.
—Executives’ Digest
Die bekende KIPP-skole behaal sukses met kinders deur, onder andere, die kinders se lewensvreugde te ontwikkel.
Gelukkige, tevrede kinders leer makliker.
Hulle droom is om 100% van alle leerders te laat kwalifiseer vir nagraadse studies.
https://www.youtube.com/watch?v=lAsSdyb6YMY&app=desktop
Wetenskaplikes het navorsing gedoen oor die uitwerking wat lag op mense het en het bevind dat lag, onder andere, ʼn beduidende en onmiddellike uitwerking het op bykans elke belangrike orgaan in die menslike liggaam.
Lag verminder spanning wat gesondheid ondermyn terwyl dit die belangrikste organe se weefsel laat ontspan en dit laat oefen.
Daar word beweer dat lag, selfs wanneer dit gedwonge is, geestelik en fisies ʼn voordelige uitwerking op ons het.
Die volgende keer wat jy senuweeagtig en bangerig is, sorg dat jy lekker lag.
—Executives’ Digest
BEKENDE PREDIKERS EN HERVORMERS GEBRUIK HUMOR:
Martin Luther incorporated humor into his life and work, using it to enhance his biblical witness, to ridicule those in power, and to mock death and the devil.
In Christ, everything is turned upside down.
“When we should cry because of our sin, we laugh,” Luther preached, late in life.
“When we should laugh because of our rejoicing in Christ, who died for us so that we have eternal life, we cry.”
BEKENDE PREDIKERS EN HERVORMERS GEBRUIK HUMOR:
Van die prins van predikers Spurgeon is gesê: “brightened by eyes overflowing with humour and softened by a most gracious and sympathetic smile” (Fullerton, C.H. Spurgeon: A Biography, p. 188).
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9