Die Kruis van Jesus Christus

Paasaanbieding #5 Die kruis  •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 45 views

Die dood van Jesus Christus is van kardinale belang vir die Christelike geloof. Deur Christus se dood word sondaars versoen met God en met hul medemens. Paulus som die evangelie as "die boodskap van die kruis" op.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Jesus Christus het sy dood aan die kruis voorspel

Matthew 20:18–19 Afrikaanse Ou Vertaling
Kyk, ons gaan op na Jerusalem, en die Seun van die mens sal oorgelewer word aan die owerpriesters en skrifgeleerdes; en hulle sal Hom tot die dood veroordeel en Hom oorlewer aan die heidene om Hom te bespot en te gésel en te kruisig; en op die derde dag sal Hy opstaan.

Die feite van Jesus Christus se dood op die kruis

Carrying Jesus Christ’s cross

Though Jesus Christ began to carry his cross, the Romans soon forced Simon of Cyrene to continue with it.

John 19:17 Afrikaanse Ou Vertaling
EN Hy het sy kruis gedra en uitgegaan na die sogenaamde Hoofskedelplek, in Hebreeus Gólgota,

Jesus Christus het die gemak van mengsel met wyn geweier, wat die pyn van sy lyding sou verminder het

Matthew 27:34 Afrikaanse Ou Vertaling
en vir Hom asyn, met gal gemeng, gegee om te drink; en toe Hy dit proe, wou Hy nie drink nie.

Jesus Christus was aan die kruis vasgespyker

Luke 23:33 Afrikaanse Ou Vertaling
EN toe hulle op die plek kom wat Hoofskedel genoem word, het hulle Hom daar gekruisig, en die kwaaddoeners, een aan die regter- en een aan die linkerkant.

Jesus Christus se woorde vanaf die Kruis

John 19:28–30 Afrikaanse Ou Vertaling
Hierna, omdat Hy geweet het dat alles al volbring was—sodat die Skrif vervul sou word—het Jesus gesê: Ek het dors! En daar het ’n kan vol asyn gestaan; en hulle het ’n spons met asyn gevul en op ’n hisopstingel gesit en aan sy mond gebring. En toe Jesus die asyn geneem het, sê Hy: Dit is volbring! En Hy het sy hoof gebuig en die gees gegee.

Tekens wat Jesus Christus se kruisdood vergesel

Donkerte het oor die aarde geheers vir 3 ure:

Matthew 27:45 Afrikaanse Ou Vertaling
En van die sesde uur af het daar duisternis gekom oor die hele aarde tot die negende uur toe;

Die voorhangsel van die Tempel het van bo na onder geskeur:

Matthew 27:51 Afrikaanse Ou Vertaling
En kyk, die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur, van bo tot onder, en die aarde het gebewe en die rotse het geskeur;
Matthew 27:52–53 Afrikaanse Ou Vertaling
en die grafte het oopgegaan en baie liggame van die ontslape heiliges het opgestaan. En ná sy opstanding het hulle uit die grafte uitgegaan en in die heilige stad ingekom en aan baie verskyn.
Matthew 27:51 Afrikaanse Ou Vertaling
En kyk, die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur, van bo tot onder, en die aarde het gebewe en die rotse het geskeur;

Die KRUIS as God se plan

The Roman centurion and his men:

;

The two criminals crucified with Jesus Christ:

; ;
people who insulted and mocked Jesus Christ

Jesus Christ’s mother and other women:

;
John

The cross as God’s plan

The cross as God’s plan

Acts 2:23 Afrikaanse Ou Vertaling
Hom, wat deur die bepaalde raad en voorkennis van God oorgelewer is, het julle deur die hande van goddelose manne geneem en gekruisig en omgebring;

The crowd’s call for Jesus Christ’s crucifixion

; ; ;

Jewish and Roman leaders’ responsibility

; ; ; ; ; ;

Die triomf /oorwinning van die kruis

Colossians 2:15 Afrikaanse Ou Vertaling
nadat Hy die owerhede en magte uitgeklee en hulle in die openbaar tentoongestel en daardeur oor hulle getriomfeer het.

Die KRUIS bring glorie vir Jesus Christus

Jesus Christus verwys na sy naderende dood, die klimaks van sy aardse lewe.
John 17:1 Afrikaanse Ou Vertaling
John 17:2 Afrikaanse Ou Vertaling
soos U Hom mag oor alle vlees gegee het, sodat Hy aan almal wat U Hom gegee het, die ewige lewe kan gee.

Die KRUIS bring rekonsiliasie

Ephesians 2:13–17 Afrikaanse Ou Vertaling
Maar nou in Christus Jesus het julle wat vroeër ver was, naby gekom deur die bloed van Christus. Want Hy is ons vrede, Hy wat albei een gemaak en die middelmuur van skeiding afgebreek het deurdat Hy in sy vlees die vyandskap tot niet gemaak het, naamlik die wet van gebooie wat in insettinge bestaan; sodat Hy, deur vrede te maak, die twee in Homself tot een nuwe mens kon skep en albei in een liggaam met God kon versoen deur die kruis, nadat Hy daaraan die vyandskap doodgemaak het. En Hy het die evangelie van vrede kom verkondig aan julle wat ver was en aan die wat naby was;

Ons is verlos deur die kruis / ons word verander

Galatians 2:20 Afrikaanse Ou Vertaling
Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.

Die kruis is ‘n sentrale deel van die blye boodskap

1 Corinthians 2:2 Afrikaanse Ou Vertaling
want ek het my voorgeneem om niks anders onder julle te weet nie as Jesus Christus, en Hom as gekruisigde.
Galatians 3:2 Afrikaanse Ou Vertaling
Dit alleen wil ek van julle weet: het julle die Gees ontvang uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof?
Galatians 3:1 Afrikaanse Ou Vertaling
Galatians 3:1 Afrikaanse Ou Vertaling

Die KRUIS AS SIMBOOL VIR DIE GELOWIGE / EK EN JY

Matthew 16:24 Afrikaanse Ou Vertaling
TOE sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg.
Related Media
See more
Related Sermons
See more