Human experience of rejection
Sermon • Submitted
0 ratings
· 6 viewsFeelings of rejection by God may be a result of alienation caused directly or indirectly by sin. God’s people also experience rejection by a hostile world. Experiences and feelings of rejection are to be met with prayer, forgiveness and perseverance, together with confidence in God’s commitment to and compassion for, his people.
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
Feelings of rejection by God
Feelings of rejection by God
Feelings of national rejection
Feelings of national rejection
;
See also ; ; ; ; ; ; ;
Feelings of personal rejection
Feelings of personal rejection
; Jesus Christ experiences separation from his Father as a consequence of bearing human sin.
See also ; ;
God’s servants experience rejection
God’s servants experience rejection
Samuel
Samuel
en sê vir hom: Kyk, u is oud, en u seuns wandel nie in u weë nie; stel nou ’n koning oor ons aan om ons te rig soos by al die nasies.
Maar die woord was verkeerd in die oë van Samuel toe hulle gesê het: Gee ons ’n koning om ons te rig, en Samuel het tot die Here gebid.
Toe sê die Here vir Samuel: Luister na die volk in alles wat hulle aan jou sê, want nie jou het hulle verwerp nie, maar My het hulle verwerp om nie koning oor hulle te wees nie.
Elijah
Elijah
En hy antwoord: Ek het baie geywer vir die Here, die God van die leërskare; want die kinders van Israel het u verbond verlaat, u altare afgebreek en u profete met die swaard gedood, sodat ek alleen oorgebly het, en hulle soek my lewe om dit weg te neem.
See also ;
The psalmist
The psalmist
Al my haters tesame fluister onder mekaar teen my; teen my bedink hulle my onheil en sê:
See also ; ; ;
Jeremiah
Jeremiah
Wee my, my moeder, dat u my gebaar het—’n man van twis en ’n man van stryd vir die hele land! Ek het nie uitgeleen nie, en hulle het nie aan my geleen nie; almal vloek my.
See also ; ;
Jesus Christ
Jesus Christ
;
See also
Jesus Christ’s disciples
Jesus Christ’s disciples
As die wêreld julle haat, moet julle weet dat hy My voor julle gehaat het.
See also ; ; ; ; ; ;
Responding to rejection
Responding to rejection
Appealing to God
Appealing to God
; ;
See also ; ; ; ; ; ; ; ;
Offering forgiveness
Offering forgiveness
En Jesus sê: Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie. En hulle het sy klere verdeel en die lot daaroor gewerp.
See also ; ;
Rejoicing in suffering
Rejoicing in suffering
; ; ;
Persevering
Persevering
;
Encouragement for those experiencing rejection
Encouragement for those experiencing rejection
God’s commitment to his people
God’s commitment to his people
Kan ’n vrou haar suigling vergeet, dat sy haar nie ontferm oor die seun van haar skoot nie? Ofskoon hulle sou vergeet, nogtans sal Ék jou nie vergeet nie!
Kyk, Ek het jou in die handpalms gegraveer; jou mure is gedurig voor My.
See also ; ; ; ; ;
God’s compassion and forgiveness
God’s compassion and forgiveness
Kaf. Want die Here sal nie vir ewig verstoot nie.
Maar as Hy bedroef het, ontferm Hy Hom na die grootheid van sy goedertierenhede;
See also ; ; ; ; ; ; God’s readiness to forgive is to be reflected in the attitude of his people towards one another.
God’s strengthening
God’s strengthening
;
God’s vindication of his people
God’s vindication of his people
; ; ; ; ;
Support from fellow believers
Support from fellow believers
wat ons troos in al ons verdrukking, sodat ons die wat in allerhande verdrukking is, kan troos deur die vertroosting waarmee ons self deur God getroos word.
See also ;