Sermon Tone Analysis
Overall tone of the sermon
This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.08UNLIKELY
Disgust
0.07UNLIKELY
Fear
0.13UNLIKELY
Joy
0.11UNLIKELY
Sadness
0.68LIKELY
Language Tone
Analytical
0.02UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.13UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.42UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.08UNLIKELY
Tone of specific sentences
Tones
Emotion
Language
Social Tendencies
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Die ridderlikheid van Jesus
Riderlikheid, braafheid, hoflikheid.
Chivalry, bravery, gallant, courageous, boldness.
Chivalry, bravery, gallant, courageous, boldness.
Jesus is beide die leeu en die lam.
Riderlikheid, braafheid, hoflikheid.
Die karakter eienskap van Jesus is meer as,
Riderlikheid, braafheid, hoflikheid.
Hierdie besondere en merkwaardige karakter eienskap van Jesus is meer as, om braaf te wees, moedig, of sterk dis om soos die kruisvaders en ridders van oud, vir die belang van die swakkes, en weerloses jou lewe af te lê.
Hierdie besondere en merkwaardige karakter eienskap van Jesus is meer as, om braaf te wees, moedig, of sterk dis om soos die kruisvaders en ridders van oud, vir die belang van die swakkes, en weerloses jou lewe af te lê.
Gebruik dan al die wapens wat God ons gegee het sodat julle julle kan verdedig as julle aangeval word, en as die geveg verby is, sal julle nog onoorwonne wees.
Hierdie goddelike eienskap is mooi saamgevat in Openbaring oor die: wie is waardig om die seëls oop te maak; die leeu en die lam.
Hierdie goddelike eienskap is mooi saamgevat in Openbaring oor die: wie is waardig om die seëls oop te maak; die leeu en die lam.
(; ).
Hy is ‘n vryheidsvegter, maar hy veg nie met swaarde en stokke nie.
Hy veg met ‘n stille weerstand teen die uitbuiting van die godsdienstige leiers, die
Hy is ‘n vryheidsvegter, maar hy veg nie met swaarde en stokke nie.
Hy veg met ‘n stille weerstand teen die uitbuiting van die godsdienstige leiers, die terannie van die Romeinse ryk, en die misleiding van wereldse denke.
Gebruik dan al die wapens wat God ons gegee het sodat julle julle kan verdedig as julle aangeval word, en as die geveg verby is, sal julle nog onoorwonne wees.
• Courage is not the absence of fear; it is the mastery of it.
• Said William Penn: “Right is right, even if everyone is against it, and wrong is wrong, even if everyone is for it.”
• Oh, do not pray for easy lives.
Pray to be stronger men.
Do not pray for tasks equal to your powers.
Pray for powers equal to your tasks.
Unieke Kenmerke:
Hierdie dapperheid is nie doelose geraas nie, maar “intentianal” berekende fokus en akkuraatheid.
Hierdie dapperheid is nie ‘n charismatiese persoonlikheidstipe nie, maar ‘n versigtige afhanklikheid (Meekness) van die Vader.
“Let op, Ek stuur julle soos weerlose skape onder die wolwe in.
Wees dan skerp soos die slange, maar terselfdertyd opreg soos die duiwe.
Hierdie Dapperheid kan nie komprimeer nie, maar staan onverskrokke by die waarheid.
Hierdie dapperheid is nie ‘n geheime soek vir erkenning en aansien nie, maar is ‘n opregte soeke om die weerloses, en swakkes te sien opstaan.
Hierdie dapperheid is nie net ‘n periodieke heldedaad nie, maar ‘n daaglikse lewe van gehoorsaamheid en geloof in God alleen.
Dapper Ridderlikheid in die OT
“Wees sterk en dapper.
Jy moet hierdie volk lei om die land wat Ek met ’n eed aan hulle voorouers beloof het, in besit te neem.
Wees sterk en baie dapper!
Voer al die opdragte uit wat Ek vir my dienaar Moses gegee het.
Moenie links of regs daarvan afwyk nie.
Jy sal dan suksesvol wees in alles wat jy doen.
Hou hierdie wetboek altyd by jou.
Dink dag en nag daaroor na sodat jy alles kan doen wat daarin geskryf is.
Jy sal dan sukses behaal op jou pad.
Jy sal voorspoedig wees.
My opdrag aan jou is dat jy sterk en dapper moet wees.
Moenie bang of huiwerig wees nie.
Die HERE jou God is saam met jou in alles wat jy doen.”
()
Maar Dawid skree terug: “Jy kom na my toe met ’n swaard en ’n spies en ’n kromswaard, maar ek kom na jou toe in die Naam van die Here die Almagtige, die God van die magte van Israel wat jy beledig het.
Vandag gee die Here jou oor in my mag.
()
Dapper Ridderlikheid in die NT
Die raadslede was verbaas toe hulle Petrus en Johannes se waagmoed sien, want hulle het besef dis gewone mense sonder enige besondere opleiding.
Hulle het hulle ook herken as mense wat saam met Jesus was.
()
“En nou is ek op pad Jerusalem toe, gebind deur die Gees.
Wat dáár met my gaan gebeur, weet ek nie.
Wat ek wel weet, is dat die Heilige Gees my in elke stad verseker dat gevangenskap en vervolging voorlê.
Al is my lewe kosbaar, ag ek dit van geen waarde as ek nie my lewenstaak en my bediening wat ek van die Here Jesus gekry het, kan klaarmaak nie: Om die Goeie Nuus te verkondig dat God mense liefhet sonder dat hulle iets hoef te doen om dit te verdien.
()
Gebruik dan al die wapens wat God ons gegee het sodat julle julle kan verdedig as julle aangeval word, en as die geveg verby is, sal julle nog onoorwonne wees.
Dus, my geliefde broers en susters, staan baie vas, onbeweeglik.
Gee altyd julle allerbeste vir die Here se werk, want julle weet voor die Here is alles wat julle doen die moeite werd.
()
Geloof maak jou Dapper, en vreesloos:
Deur die Bybel het mense geloof ontvang om bonatuurlike dapper dinge te doen.
()
Abel:
Henog:
Noag:
Abraham:
Isak:
Josef:
Moses:
Wat meer moet ek nog sê? Dit sal veels te lank neem om nog te vertel van die geloof van Gideon, Barak, Simson, Jefta, Dawid, Samuel en die profete.
Hulle het deur te glo koninkryke verower, die reg herstel, verkry wat God beloof het, leeus se bekke toegestop, die gloed van vuur geblus en aan die swaard ontkom.
Hulle het krag in hulle swakheid ontvang, was magtig in die oorlog en het vreemde leërs op die vlug laat slaan.
Vroue het selfs hulle geliefdes uit die dood terugontvang.
Ander weer is gemartel, maar wou nie die prys vir hulle vrylating betaal nie omdat hulle die opstanding tot ’n beter lewe wou verkry.
Party moes bespotting en géseling verduur, ook arrestasie en gevangenskap.
Hulle is met klippe doodgegooi, in twee gesaag, met die swaard vermoor.
Hulle het rondgegaan in skaapvelle en bokvelle, honger en verdruk en mishandel.
Hulle was te goed vir hierdie wêreld; hulle het rondgeswerf in woestyne en op berge in grotte geskuil en in gate in die grond.
En alhoewel daar oor hulle almal op grond van hulle geloof met soveel lof getuig is, het nie een van hulle ten volle verkry wat God beloof het nie.
()
Gemeenskap van Gelowiges maak jou Dapper.
Die gelowiges in Rome het van ons gehoor, en party van hulle het ons by die Appiusmark kom ontmoet en ander by die Drie Herberge.
Toe Paulus hulle sien, het hy God gedank en moed geskep ()
Riddelikheid in daaglikse ooreenkomste en kontrakte
Ons lewe is opgemaak van duisende transaksies, onderhandelinge, ooreenkomste bereik, en verbintenisse gemaak.
Hierdie transaksies word vanuit die Bybel se perspektief, as heilig gesien.
Die lewe is ‘n versameling kontrakte.
Verhouding impliseer, ‘n verbintenis, ‘n kontrak, ‘n lojaliteit tot mekaar.
Geestelike gesag impliseer dat ons die orde van die lewe verstaan, en met goddelike wysheid handel en doen wat reg is.
Verder verseker Ek julle: As twee van julle op aarde oor enige saak saamstem en daaroor bid, sal my Vader wat in die hemel is, hulle dit laat kry, want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.”
()
Die Bybel is inderwaarheid God se Liefdes kontrak met die mens.
Jesus het die kontrakbreuk van die mens restoureer en nagekom deur Sy lewe te gee as offer en betaling vir ons straf.
Die Bybelse begrippe van kontrakte is:
1. Die Wet – Civil Law: .
2. Verbond – Die Woord kom 272 keer in die Bybel voor.
3. Eed – Die woord kom 255 keer in die Bybel voor.
Wanneer mens die wette in die OT bestudeer, is daar ‘n duidelike lyn van was die verkeerd intensioneel of onskuldig?
Dit het bepaal tot watter mate ‘n persoon aanspreeklik was en wat die restitusie, terugbetaling sal wees.
Die Bybel gee verskeie voorbeelde van kontraksluiting:
Abraham koop wettiglik ‘n graf vir Sarah na haar dood by die Hetiete.
Jacob koop Essau se geboortereg.
Jacob se transaksie met Laban vir Ragel, en die misleiding met Lea.
Wanneer ‘n samelewing die krag van ‘n ooreenkoms goedkoop maak, verval daardie samelewing in self verwoestende anargie.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9