HERE, HELP MY!
Sermon • Submitted
0 ratings
· 13 viewsNotes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
Lees eers Hoofstuk 15:10-20: Jesus is in konfrontasie met fariseërs oor wat rein en onrein is. Hulle is die ongelowiges wat staat maak op agtergrond en nasie. ‘n Heidense vrou openbaar haar geloof n word gered.
· Daar is drie woorde wat jy ‘n Pastor bitter min hoor sê: “ek weet nie” en “ek kan nie”.
· Twee woord wat ons nie wil gebruik nie “help my”
· Waarom soek mense nie hulp nie “DIY”
1. Ons wil die probleme ignoreer dan gaan dit weg
2. Ek sal my beheer moet weggee. Iemand ander weet beter en sal oorneem.,
3. Wat is die koste? Ek wil nie in die skuld wees nie.
4. Ons voel onbevoeg as ons dit nie alleen kan doen nie.
5. In die verlede het ons onwillige mense wat nie vermoë gehad het nie gevra. Mense bedoel dit goed maar bly nie by beloftes nie. Soek stabiele mense wat getrou is. FAT
6. Nie een van ons wil verander nie. Soos mens e wat nie wil werk nie en aanhou soek vir werk waarvoor hulle nie bekwaam is nie. Ons wil nie die waarheid hoor nie, ons wil nie verkeerd wees nie, ons wil nie reg gehelp word nie. Dit is vernederend
7. Ons wil nie veroordeel voel nie. Om gehelp te word moet iemand krities kyk na jou lewe, optrede en besluite.
8. Ons waag nie uit om nuwe vriende te maak nie. Ons voel gemaklik tussen mense wat ons nie uitdaag nie.
9. Omdat ons te trots is. Moenie my leer nie, wys nie. Jy’s nie beter as ek nie.
10. Ek wil vir niemand ‘n las wees nie
11. Dit is selfsugtig
12. Ek wil nie hê mense moet weet hoe sleg dit gaan nie
13. Dit sal voorkom of ek swak is en gefaal het
Hoe vra ‘n mens in elk geval. Op die man af. Spesifiek. En verwag ‘n antwoord.
1. Mense wil graag help
2. Mense sal jou nie verwerp of minag nie.
(Afrikaanse Ou Vertaling)
21 EN Jesus het daarvandaan weggegaan en na die streke van Tirus en Sidon vertrek. Gennesaret, on the northwest shore of the Sea of Galilee[1] Dit was die hartland van ongelowiges en heidene.
22 En ’n Kananése vrou. The Canaanites were one of the idolatrous nations Israel was instructed to exterminate when they entered the Promised Land ().[2]
· het van daardie gebied gekom en na Hom geroep en gesê: Wees my barmhartig, Sy het hom met mening gevolg desperaat.
· Here, Seun van Dawid! My dogter is erg van die duiwel besete.
· Alles was teen haar, sy’s ‘n heidense vrou
23 Maar Hy het haar nie ’n woord geantwoord nie.
· Stap 1; daar is geen antwoord nie “a test of the sincerity of her desire;[3]”
· Toe kom sy dissipels nader en vra Hom en sê: Stuur haar weg, want sy roep agter ons aan.
24 Maar Hy antwoord en sê: Ek is net gestuur na die verlore skape van die huis van Israel. In :L13-15 kan u lees van God se beloftes oor sy kinders
· Stap 2: Hy ignoreer haar en praat met die dissipels. “a test of its intensity”
25 Daarop kom sy en val voor Hom neer en sê: Here, help my! This is true worship in its most basic form—to cast ourselves on God in helplessness, acknowledging the Lord’s power, love, and wisdom as our only source of help[4]
26 Maar Hy antwoord en sê: Stap 3: Dit is nie mooi om die brood van die kinders te neem en dit vir die hondjies te gooi nie. “a test of her own integrity[5]”
27 En sy sê: Ja, Here, maar die hondjies eet darem van die krummels wat van die tafel van hulle base afval.
28 Toe antwoord Jesus en sê vir haar: o Vrou, groot is jou geloof; laat dit vir jou wees soos jy wil hê. En haar dogter het gesond geword van daardie uur af.
[1] Weber, S.K., 2000. Matthew, Nashville, TN: Broadman & Holman Publishers.
[2] Weber, S.K., 2000. Matthew, Nashville, TN: Broadman & Holman Publishers.
[3] Campbell, I.D., 2008. Opening up Matthew, Leominster: Day One Publications.
[4] Weber, S.K., 2000. Matthew, Nashville, TN: Broadman & Holman Publishers.
[5] Campbell, I.D., 2008. Opening up Matthew, Leominster: Day One Publications.