Die Nagmaal
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
Daarop neem Hy brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan hulle en sê: Dit is my liggaam wat vir julle gegee word; doen dit tot my gedagtenis.
Net so neem Hy ook die beker ná die maaltyd en sê: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed wat vir julle uitgestort word.
Wat is dit wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het
Wat is dit wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het
Daar is finaliteit in hierdie teks
Daar is finaliteit in hierdie teks
Dit is My liggaam - My Bloed
Dit is My liggaam - My Bloed
Ons Sondes is op Hom geneem - Hy wat geen sonde het nie
Ons Sondes is op Hom geneem - Hy wat geen sonde het nie
Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom.
Ons tree dan op as gesante om Christus wil, asof God deur ons vermaan. Ons bid julle om Christus wil: Laat julle met God versoen.
2Cor
2Cor
Hy het jou siekte op Hom geneem
Hy het jou siekte op Hom geneem
Nogtans het Hý óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte—dié het Hy gedra; maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk was.
Isa
Hy het die werke van die satan oor jou lewe gebreek
Hy het die werke van die satan oor jou lewe gebreek
Hy wat die sonde doen, is uit die duiwel, want die duiwel sondig van die begin af. Vir hierdie doel het die Seun van God verskyn, om die werke van die duiwel te verbreek.
1Joh
Daar is ‘n versekering dat Hy weer gaan terugkom
Daar is ‘n versekering dat Hy weer gaan terugkom
Want as ons glo dat Jesus gesterwe en opgestaan het, dan sal God ook so die wat in Jesus ontslaap het, saam met Hom bring.
1Thes
Hy het vir ons Saligheidheid bewerk
Hy het vir ons Saligheidheid bewerk
Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.
Luk
Veel meer dan sal ons, nou dat ons geregverdig is in sy bloed, deur Hom gered word van die toorn.
Rom
Maar Christus, wat opgetree het as Hoëpriester van die toekomstige weldade, het deur die groter en volmaakter tabernakel wat nie met hande gemaak is nie, dit wil sê, wat nie aan hierdie skepping behoort nie,
ook nie met die bloed van bokke en kalwers nie, maar met sy eie bloed, een maal ingegaan in die heiligdom en ’n ewige verlossing teweeggebring.
Want as die bloed van stiere en bokke en die as van ’n vers wat die verontreinigdes besprinkel, heilig maak tot reiniging van die vlees,
hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die ewige Gees aan God sonder smet geoffer het, julle gewete reinig van dooie werke om die lewende God te dien.
Heb
Hoe kan jy seker wees dat dit alles vir jou is
Hoe kan jy seker wees dat dit alles vir jou is
Toe sing hulle ’n nuwe lied en sê: U is waardig om die boek te neem en sy seëls oop te maak, want U is geslag en het ons vir God met u bloed gekoop uit elke stam en taal en volk en nasie,
Rev 5
