Die Krag van die Heilige Gees
Pinkster #3 - Krag van die Heilige Gees • Sermon • Submitted
0 ratings
· 63 viewsDie Heilige Gees rus en bemagtig gelowiges toe sodat die heerskappy en werklikheid van God deur hulle in die wêreld geopenbaar word.
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
Die krag van die Heilige Gees word getuig in die OT
Die krag van die Heilige Gees word getuig in die OT
en op Hom sal die Gees van die Here rus, die Gees van wysheid en verstand, die Gees van raad en sterkte, die Gees van kennis en van die vrees van die Here.
En Hy het ’n welgevalle aan die vrees van die Here; en Hy sal nie regspreek na wat sy oë sien nie, en nie oordeel na wat sy ore hoor nie;
Die Gees sal sy krag op die aarde wys
Die Gees sal sy krag op die aarde wys
totdat oor ons uitgegiet word die Gees uit die hoogte; dan word die woestyn ’n vrugteboord, en die vrugteboord self word vir ’n bos gereken.
Die Gees se krag sal mense in staat stel om God te dien
Die Gees se krag sal mense in staat stel om God te dien
En Ek sal julle ’n nuwe hart gee en ’n nuwe gees in jul binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle ’n hart van vlees gee.
En Ek sal my Gees in jul binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou en doen.
Die Gees se krag sal profesie en visioene aanspoor
Die Gees se krag sal profesie en visioene aanspoor
En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense drome droom, julle jongelinge gesigte sien.
En ook op die diensknegte en op die diensmaagde sal Ek in dié dae my Gees uitgiet.
Die Heilige Gees se krag word beskryf deur OT-beeldspraak
Die Heilige Gees se krag word beskryf deur OT-beeldspraak
Olie:
Olie:
EN Samuel het die kruik met olie geneem en dit op sy hoof uitgegiet en hom gesoen en gesê: Het die Here jou nie gesalf as vors oor sy erfdeel nie?
Die Arm van God:
Die Arm van God:
Toe het sy volk gedink aan die dae van die ou tyd, van Moses: Waar is Hy wat hulle uit die see laat optrek het saam met die herder van sy kudde? Waar is Hy wat sy Heilige Gees in hulle midde gegee het?
Wat sy heerlike arm laat trek het aan die regterhand van Moses; wat die waters voor hulle uit gekloof het, om vir Hom ’n ewige Naam te maak?
Die Hand van God:
Die Hand van God:
Toe het die Gees my opgehef en my weggeneem, en ek het gegaan, verbitterd in die grimmigheid van my gees; maar die hand van die Here was sterk op my.
Die Heilige Gees se krag word gedemonstreer in die OT
Die Heilige Gees se krag word gedemonstreer in die OT
In Die Skepping:
In Die Skepping:
En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees van God het gesweef op die waters.
Die Gees van God het my geskape, en die asem van die Almagtige maak my lewend.
U stuur u Gees uit, hulle word geskape; en U maak die gelaat van die aarde nuut.
In dade van oordeel en oorlog
In dade van oordeel en oorlog
En die Gees van die Here het oor hom vaardig geword. Toe gaan hy af na Áskelon en slaan dertig man van hulle dood, en neem hulle uitrustings en gee die stelle klere aan die wat die raaisel uitgelê het; en hy het kwaad geword en opgegaan na die huis van sy vader.
In die lewens van sy dienaars
In die lewens van sy dienaars
Ek daarenteen is vol krag, mét die Gees van die Here, en reg en heldemoed, om aan Jakob sy oortreding te verkondig en aan Israel sy sonde.
Die Heilige Gees se krag word in die lewe van Jesus Christus gesien
Die Heilige Gees se krag word in die lewe van Jesus Christus gesien
Die Heilige Gees se krag word in die lewe van Jesus Christus gesien
Die Heilige Gees se krag word in die lewe van Jesus Christus gesien
In Sy Konsepsie/ Bevrugting
In Sy Konsepsie/ Bevrugting
En die engel antwoord en sê vir haar: Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom ook sal die Heilige wat gebore word, Seun van God genoem word.
In sy lering en bediening
In sy lering en bediening
En toe Jesus hierdie woorde geëindig het, was die skare verslae oor sy leer;
want Hy het hulle geleer soos een wat gesag het, en nie soos die skrifgeleerdes nie.
In sy opstanding
In sy opstanding
en na die Gees van heiligheid met krag verklaar is as die Seun van God deur die opstanding uit die dode, Jesus Christus, onse Here,
Die Heilige Gees se krag word gesien in die kerk se missie
Die Heilige Gees se krag word gesien in die kerk se missie
In die kerk se getuienis en prediking
In die kerk se getuienis en prediking
maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.
In wonderbaarlike werke in die kerk
In wonderbaarlike werke in die kerk
Want ek sal nie waag om iets te sê van dinge wat Christus nie deur my gewerk het nie—om die heidene tot gehoorsaamheid te bring, met woord en daad,
deur die krag van tekens en wonders, deur die krag van die Gees van God, sodat ek die evangelieverkondiging van Christus volbring het van Jerusalem af en rondom tot by Illírikum;
In wonderbaarlike werke in die kerk
In wonderbaarlike werke in die kerk
Hy wat julle dan die Gees verleen en kragte onder julle werk, doen Hy dit uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof?
Die Heilige Gees se krag bou Christelike karakter
Die Heilige Gees se krag bou Christelike karakter
En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!
Die Heilige Gees se krag versterk die kerk
Die Heilige Gees se krag versterk die kerk
dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag versterk te word deur sy Gees in die innerlike mens,