Persoonlikheid van Heilige Gees
Pinkster #2 - Persoonlikheid van die Heilige Gees • Sermon • Submitted
0 ratings
· 66 viewsDie Heilige Gees is nie 'n onpersoonlike krag nie, maar 'n werklike persoon met sy eie persoonlikheid.
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
Die Heilige Gees is betrokke by persoonlike verhoudings
Die Heilige Gees is betrokke by persoonlike verhoudings
Hy is in verhouding met die Vader en die Seun
Hy is in verhouding met die Vader en die Seun
Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
Hy is in verhouding met Christene
Hy is in verhouding met Christene
Want die Heilige Gees en ons het besluit om verder geen las op julle te lê nie as hierdie noodsaaklike dinge:
Die Gees kan op persoonlike maniere behandel word
Die Gees kan op persoonlike maniere behandel word
Toe sê Petrus: Ananías, waarom het die Satan jou hart vervul om vir die Heilige Gees te lieg en van die prys van die grond agter te hou?
Persoonlike eienskappe/karaktertrekke van die Heilige Gees
Persoonlike eienskappe/karaktertrekke van die Heilige Gees
Die Gees is wys
Die Gees is wys
en op Hom sal die Gees van die Here rus, die Gees van wysheid en verstand, die Gees van raad en sterkte, die Gees van kennis en van die vrees van die Here.
dat die God van onse Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee,
Die Gees kan emosie en pyn ervaar
Die Gees kan emosie en pyn ervaar
En bedroef nie die Heilige Gees van God nie, deur wie julle verseël is tot die dag van verlossing.
Grammatiese aanduidings van die Heilige Gees se persoonlikheid
Grammatiese aanduidings van die Heilige Gees se persoonlikheid
En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ’n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid:
maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.
Maar as die Trooster gekom het wat Ek vir julle van die Vader sal stuur, die Gees van die waarheid wat van die Vader uitgaan, sal Hy van My getuig.
Maar Ek sê julle die waarheid: Dit is vir julle voordelig dat Ek weggaan; want as Ek nie weggaan nie, sal die Trooster nie na julle kom nie; maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur;
Voorbeelde van die Heilige Gees se optrede
Voorbeelde van die Heilige Gees se optrede
Hy onderrig:
Hy onderrig:
want die Heilige Gees sal julle in dieselfde uur leer wat julle moet sê.
Daarvan spreek ons ook, nie met woorde wat die menslike wysheid leer nie, maar met dié wat die Heilige Gees leer, sodat ons geestelike dinge met geestelike vergelyk.
Hy Getuig:
Hy Getuig:
Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is;
Hy tree vir ons in:
Hy tree vir ons in:
En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, maar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge.
Hy Waarsku:
Hy Waarsku:
behalwe dat die Heilige Gees in elke stad kragtig getuig en sê dat boeie en verdrukkinge my wag.
Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is;
En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp, want ons weet nie reg wat ons moet bid nie, maar die Gees self tree vir ons in met onuitspreeklike sugtinge.
Hy Praat:
Hy Praat:
behalwe dat die Heilige Gees in elke stad kragtig getuig en sê dat boeie en verdrukkinge my wag.
He speaks:
He speaks:
Toe sê die Gees vir Filippus: Gaan daarheen en bly by daardie wa.
Hy Weet:
Hy Weet:
Want wie van die mense weet wat in ’n mens is, behalwe die gees van die mens wat in hom is? So weet ook niemand wat in God is nie, behalwe die Gees van God.
Hy Roep Uit:
Hy Roep Uit:
En omdat julle kinders is, het God die Gees van sy Seun in julle harte uitgestuur, en Hy roep: Abba, Vader!
Hy Hoor:
Hy Hoor:
Maar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig.
Die Heilige Gees se eie persoonlikheid word gesien deur die gawes wat hy gee en die houdings wat hy bevorder

Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing.
Teen sulke dinge is die wet nie.