Sermon Tone Analysis
Overall tone of the sermon
This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.09UNLIKELY
Disgust
0.1UNLIKELY
Fear
0.09UNLIKELY
Joy
0.09UNLIKELY
Sadness
0.62LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.13UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.44UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.14UNLIKELY
Tone of specific sentences
Tones
Emotion
Language
Social Tendencies
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
(Die Lewende Bybel)
(Die Lewende Bybel)
17 Toe Jesus by Betanië aankom, verneem Hy dat Lasarus reeds vier dae gelede begrawe was.
18 Betanië was nie ver van Jerusalem af nie, net ’n stuk of drie kilometer.
LESSE WAT ONS LEER.
1. DAAR IS ALTYD ‘N ROUDIENS EN SIMPATIE GEWERS.
VERS 19
19 Baie van die Jode van Jerusalem het met Marta en Maria kom simpatiseer oor die dood van hulle broer.
2. ONS MAAK KEUSES.
JESUS OF VRIENDE.
VERS 20
20 Toe Marta hoor dat Jesus aankom, het sy Hom gaan ontvang, maar Maria het in die huis gebly.
3. JESUS HET KRAG OM TE GENEES VERS 21
4. 21 Marta sê vir Hom: “Here as U hier was, sou my broer nie gesterwe het nie.
5. HY KAN UIT DIE DOOD OPWEK VERS 22
22 Maar ek weet dat dit vir U nog nie te laat is nie.
God sal U alles gee wat U vra.”
6. JESUS BRING VERTROOSTING VERS 23-24
23 Jesus sê toe: “Jou broer sal weer uit die dood lewendig word.”
24 “Ja, ek weet,” sê Marta, “hy sal op die laaste dag weer lewe wanneer die wat dood was almal lewendig word.”
7. JESUS IS DIE LEWE SELF VERS 25-26
25 Maar Jesus sê vir haar: “Dit is Ek wat mense uit die dood laat opstaan en aan hulle lewe gee.
As iemand in My glo, sal hy lewe, al sou hy ook doodgaan.
26 Elkeen wat in sy lewe op My vertrou, sal nooit in die ewigheid doodgaan nie.
Glo jy dit Marta?”
8. HY IS ONS ENIGSTE HOOP OP REDDING VERS 27
27 “Ja, Here,” sê sy, “ek glo dat U die Redder is, die Seun van God wat na die wêreld toe sou kom.”
IN ELKE KRISIS KAN ONS NA JESUS TOE GAAN
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9