Riches, spiritual

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 4 views

Out of his infinite abundance God gives his people spiritual treasure. This, much more valuable than material wealth, is to be held in the highest esteem and sought after eagerly.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

The riches of God

His wisdom and knowledge

Romans 11:33–36 Afrikaanse Ou Vertaling
O, DIEPTE van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele en onnaspeurlik sy weë! Want wie het die gedagte van die Here geken, of wie was sy raadsman gewees? Of wie het eers iets aan Hom gegee, dat dit hom vergeld moet word? Want uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Syne is die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

His mercy, love and grace

;
See also ;

His riches in Jesus Christ

Colossians 2:2–3 Afrikaanse Ou Vertaling
dat hulle harte vertroos mag word, deurdat hulle saamgevoeg word in die liefde en tot alle rykdom van die volle versekerdheid van insig, om die verborgenheid te leer ken van God en die Vader en van Christus, in wie al die skatte van wysheid en kennis verborge is.
See also ;

God bestows spiritual riches on believers

His precious word

; ; ; ;

A wealth of spiritual qualities

Isaiah 33:5–6 Afrikaanse Ou Vertaling
Die Here is verhewe, want Hy woon in die hoogte; Hy het Sion vervul met reg en geregtigheid. En daar sal bestendigheid van jou tye wees, ’n rykdom van volle verlossing, van wysheid en kennis; die vrees van die Here sal sy skat wees.
See also ; ; ; ; ;

A glorious gospel

2 Corinthians 4:7 Afrikaanse Ou Vertaling
Maar ons het hierdie skat in erdekruike, sodat die voortreflikheid van die krag van God mag wees en nie uit ons nie.

A costly kingdom

See also

A rich reward

Ruth 2:12 Afrikaanse Ou Vertaling
Mag die Here jou daad vergelde, en mag jou loon volkome wees van die Here, die God van Israel, onder wie se vleuels jy kom skuil het.
See also ; ; ; ;

A heavenly inheritance

Acts 20:32 Afrikaanse Ou Vertaling
En nou, broeders, dra ek julle op aan God en aan die woord van sy genade, wat magtig is om julle op te bou en julle ’n erfdeel te gee onder al die geheiligdes.
See also ; ; ; ;

Christians and spiritual riches

Christians need to appreciate their spiritual riches

Ephesians 1:7–8 Afrikaanse Ou Vertaling
In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade, wat Hy oorvloedig aan ons bewys het in alle wysheid en verstand,
See also ;

Christians need to store up treasure in heaven

Luke 12:33 Afrikaanse Ou Vertaling
Verkoop julle besittings en gee aalmoese; maak vir julle beurse wat nie oud word nie, ’n skat in die hemel wat onuitputlik is, waar geen dief by kom of mot verteer nie.
See also ; ; ; ;
Related Media
See more
Related Sermons
See more