Election, to salvation

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 6 views

God chooses to bring individuals to salvation through faith in Jesus Christ.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Election is part of God’s eternal decree

Election is from eternity

Ephesians 1:4 Afrikaanse Ou Vertaling
soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees,
See also ;

Election is God’s sovereign prerogative

;
See also ; ; ; ; ; ;

God’s election places individuals within the covenant of grace

Nehemiah 9:7–8 Afrikaanse Ou Vertaling
U is die Here, die God wat Abram uitverkies het en hom uit Ur van die Chaldeërs uitgelei het en sy naam tot Abraham gemaak het. En U het sy hart getrou bevind voor u aangesig, en U het met hom die verbond gesluit om die land te gee van die Kanaäniete, Hetiete, Amoriete en Feresiete en Jebusiete en Girgasiete, om dit aan sy nageslag te gee; en U het u woorde vervul, want U is regverdig.
See also ; ; ;

Election is not on the basis of merit

1 Corinthians 1:26–31 Afrikaanse Ou Vertaling
Want let op julle roeping, broeders: julle is nie baie wyse na die vlees nie, nie baie magtiges, nie baie edeles nie; maar maar wat dwaas is by die wêreld, het God uitverkies om die wyse te beskaam; en wat swak is by die wêreld, het God uitverkies om wat sterk is, te beskaam; en wat onedel is by die wêreld en wat verag is, het God uitverkies, en wat niks is nie, om wat iets is, tot niet te maak, sodat geen vlees voor Hom sou roem nie. Maar deur Hom is julle in Christus Jesus, wat vir ons geword het wysheid uit God en geregtigheid en heiligmaking en verlossing. Daarom, soos geskrywe is: Die wat roem, moet in die Here roem.
See also ; ;

God’s election of his people is the foundation of his saving action

Election does not suspend God’s use of the means of salvation

2 Thessalonians 2:13–14 Afrikaanse Ou Vertaling
Maar ons moet God altyd oor julle dank, broeders wat deur die Here bemin word, dat God julle van die begin af verkies het tot saligheid in heiligmaking van die Gees en geloof in die waarheid, waartoe Hy julle geroep het deur ons evangelie om die heerlikheid van onse Here Jesus Christus te verkry.
See also ; ; ;

Election works in tandem with the call of the gospel

Matthew 22:14 Afrikaanse Ou Vertaling
Want baie is geroep, maar min uitverkies.
See also

Election is evidenced through a positive response to the gospel

1 Thessalonians 1:4–5 Afrikaanse Ou Vertaling
omdat ons weet van julle verkiesing, broeders wat deur God bemin word. Want ons evangelie het tot julle nie gekom in woord alleen nie, maar ook in krag en in die Heilige Gees en in volle versekerdheid, soos julle weet hoedanig ons onder julle om julle ontwil gewees het.
See also

Election is a motive for praise

;
See also

Election is a source of practical comfort

Romans 8:31–39 Afrikaanse Ou Vertaling
WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie? Wie sal beskuldiging inbring teen die uitverkorenes van God? God is dit wat regverdig maak. Wie is dit wat veroordeel? Christus is dit wat gesterf het, ja, meer nog, wat ook opgewek is, wat ook aan die regterhand van God is, wat ook vir ons intree. Wie sal ons skei van die liefde van Christus—verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard? Soos geskrywe is: Om U ontwil word ons die hele dag gedood, ons is gereken as slagskape. Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het. Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie.
See also ;

Election is an incentive for righteous behaviour

Colossians 3:12–14 Afrikaanse Ou Vertaling
Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid. Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander ’n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen. En beklee julle bo dit alles met die liefde wat die band van die volmaaktheid is.
See also ; ; ;

Election is a stimulus to the preaching of the gospel

2 Timothy 2:10 Afrikaanse Ou Vertaling
Daarom verdra ek alles ter wille van die uitverkorenes, sodat hulle ook die verlossing wat in Christus Jesus is, kan verkry met die ewige heerlikheid.
Related Media
See more
Related Sermons
See more