Perfection, divine

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 5 views

The state of being whole, complete or without defect in any way.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Only God is absolutely perfect

In his nature and character

Deuteronomy 32:4 Afrikaanse Ou Vertaling
Die Rots—volkome is sy werk; want al sy weë is strafgerigte; ’n God van trou en sonder onreg; regverdig en reg is Hy.
See also ; ;

In his word

Psalm 12:6 Afrikaanse Ou Vertaling
Die woorde van die Here is rein woorde, silwer wat gelouter is in ’n smeltkroes in die aarde, gesuiwer sewe maal.
See also ; ; ; ;

In his morality

Habakkuk 1:13 Afrikaanse Ou Vertaling
U, wat te rein is van oë om die kwaad aan te sien en die onreg nie kan aanskou nie—waarom aanskou U die trouelose, swyg U wanneer die goddelose dié verslind wat regverdiger is as hy?
See also ; ;

In his will and providence

2 Samuel 22:31 Afrikaanse Ou Vertaling
Die weg van God is volmaak; die woord van die Here is gelouter; Hy is ’n skild vir almal wat by Hom skuil.
See also ;

In his knowledge

Job 37:16 Afrikaanse Ou Vertaling
Begryp u iets van die gesweef van die wolke, van die wonders van die Volmaakte in kennis?
See also ; ;

In his faithfulness

Isaiah 25:1 Afrikaanse Ou Vertaling

God’s perfect creation

In its original condition

Genesis 2:1–2 Afrikaanse Ou Vertaling
SO is dan voltooi die hemel en die aarde met hulle ganse leërmag. En God het op die sewende dag sy werk voltooi wat Hy gemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat Hy gemaak het.
See also ; ; ; ; ; ; ;

The coming new creation

1 Corinthians 13:10 Afrikaanse Ou Vertaling
Maar as die volmaakte gekom het, dan sal wat ten dele is, tot niet gaan.
See also ; ;

God’s perfect self-revelation in Jesus Christ

John 14:9 Afrikaanse Ou Vertaling
Jesus sê vir hom: Ek is so lankal by julle, en het jy My nie geken nie, Filippus? Hy wat My gesien het, het die Vader gesien. En hoe sê jy: Toon ons die Vader?
See also ; ; ;

The moral perfection of Jesus Christ as God’s Son

1 Peter 2:22 Afrikaanse Ou Vertaling
Hy wat geen sonde gedoen het nie, en in wie se mond geen bedrog gevind is nie;
See also ; ; ; ; ; ;

The perfect sacrifice of Jesus Christ

Hebrews 9:14 Afrikaanse Ou Vertaling
hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die ewige Gees aan God sonder smet geoffer het, julle gewete reinig van dooie werke om die lewende God te dien.

Foreshadowed in the OT:

;
1 Peter 1:19 Afrikaanse Ou Vertaling
maar deur die kosbare bloed van Christus, soos van ’n lam sonder gebrek en vlekkeloos,
Related Media
See more
Related Sermons
See more